Nuwe lid, goeie dag almal
-
Burger
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Nuwe lid, goeie dag almal
My naam is Burger Roets en alhoewel ek al laasjaar Oktober gerigestreer het op die forum, is hierdie my eerste post.
Ek het al heelwat verskeie onderwerpe gevolg op hierdie forum en ook heelwat geleer by julle. Tans besit ek die volgende: Jaggewere - 30-06 Musgrave, Lyttelton RSA
6mm Musgrave, Lee Enfield
Handwapen - Glock 21 Gen3, 45. Acp
Alhoewel ek self herlaai vir al my vuurwapens, is ek nog redelik nuut daarmee. Ek glo en vetrou dat ek nog baie gaan leer in die forum wat herlaai van Ammunisie aan betref.
Mooi dag verder
Ek het al heelwat verskeie onderwerpe gevolg op hierdie forum en ook heelwat geleer by julle. Tans besit ek die volgende: Jaggewere - 30-06 Musgrave, Lyttelton RSA
6mm Musgrave, Lee Enfield
Handwapen - Glock 21 Gen3, 45. Acp
Alhoewel ek self herlaai vir al my vuurwapens, is ek nog redelik nuut daarmee. Ek glo en vetrou dat ek nog baie gaan leer in die forum wat herlaai van Ammunisie aan betref.
Mooi dag verder
-
Burger
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Re: Nuwe lid, goeie dag almal
Bloemfontein
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Nuwe lid, goeie dag almal
Welkom Burger
-
Zack Benade
Re: Nuwe lid, goeie dag almal
Welkom Burger.
Hier is baie Bloem manne. Ek weet jy gaan dit geniet
Groete
Zack
Hier is baie Bloem manne. Ek weet jy gaan dit geniet
Groete
Zack
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Nuwe lid, goeie dag almal
Baie welkom.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

stan man
Re: Nuwe lid, goeie dag almal
mater daar is n klomp forum manne in bloem. kontak vir jakkalsgat hy reel sulke lekker kuier geleenthede.
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Nuwe lid, goeie dag almal
Welkom Burger geniet hom
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Nuwe lid, goeie dag almal
welkom oom Burger
hoop oom geniet dit hier
VALKIE
hoop oom geniet dit hier
VALKIE
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm