Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek wil graag hoor van die meesters. Ek het die gratis weergawe van QL V3.2. en hy help my baie.
Nou wil ek graag weet dit die moeite werd is om die nuutste weergawe te kry in ag genome die prys.
Daar is n redelike verskil tussen die 3.2 weergawe en die 3.6 so ek sal wel jou sterk aanbeveel om op te gradeer. Hierdie sal veral van toepassing wees as jy die nodeprogram gebruik.
Vriel version 3.2 is op die net beskikbaar om afgelaai te word. Hierdie is wel pirate software so die keuse is joune.