Trofee en Rowland bosbokke en ander tipe wild te jag- Thaba

Post Reply
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Trofee en Rowland bosbokke en ander tipe wild te jag- Thaba

Post by Jake1 »

Trofee en Rowland Bosbokke te jag plus meeste tipe ander wild in baie goeie kondisie - Thabazimbi. Geweer en Boogjag toegelaat. Lekker Jacuzzi en mooi netjiese slaapkamers en kamptreiler vir slaap teen bekostigbare pryse.

Het nou week en naweke oop beskikbaar vir Jagters. Ek was al self daar en kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel aangesien ek al paar keer daar gaan jag het.



Skakel Joe by Sandilands Safaris
sel 081-421 5828 ( Sê vir hom Jaco het julle verwys)

(ek adverteer as guns vir Joe, dus sal ek nie verderre inligting kan gee oor pryse nie, jammer)
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Trofee en Rowland bosbokke en ander tipe wild te jag- Th

Post by mariusr »

:laugh: ::) Jake die post is drie keer op!, :-\ :o word die pryse al goedkoper of wat! :o
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Trofee en Rowland bosbokke en ander tipe wild te jag- Th

Post by Jake1 »

Marius ek het nie geweet waar om dit te plaas nie, maar as jy mooi kyk is van die bosbokke lewendig te koop en ander beskikbaar vir jag saam met ander wild, dus is dit meer as een advertensie, ek hoop darem nie dit sal probleme skep nie.

Jake1 (ek probeer maar net bietjie vir Joe help)
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Trofee en Rowland bosbokke en ander tipe wild te jag- Th

Post by Frederik »

Jake, ek weet nie van die ander manne maar as ek advertensie lees wil ek al die informasie he en as ek dit nie kry nie dan doen ek gewoonlik nie die moeite om verder uit te vind nie.
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Trofee en Rowland bosbokke en ander tipe wild te jag- Th

Post by Hugo »

Ek sal top doller betaal vir trofee bosbok. Wat vra die man?
Post Reply