Nuwe Lisensie aansoeke

Post Reply
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Nuwe Lisensie aansoeke

Post by FCLoretz »

Ek lees nou op 'n Facebook groep genaamd - Vrystaat Jagters. Probleemdier Beheer, die volgende.

Een van die lede daar se dat in Bloemfontein word daar meer as 600 lisensie aansoeke terug gestuur na die DFO's toe omdat die aansoekers van die wapen die Dedicated Hunter of Sport Shooting status het nie. Nou my persoonlike opinie is dat dit 'n snot storie is. Lisensies kan nie opgronde van die bogenoemde afgekeer word nie.

Dalk kan iemand van die Vrystaat vir ons meer lig op die onderwerp plaas.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Post Reply