Dag se manne.
Graag deel ek die met julle.
Was gelukkig om twee naweke in n ry te kan gaan jag.
Eerste naweek was naby Merweville waar ek n Gemsbok en twee springbokke kon skiet en die ander jag op Gouda, kon een Swartwildebees van die 3 wat ek gesoek het kry en vir Kees die ou kwaad doener.
Kan van jule manne dalk die swartwildebees se horinglengte skat???
Al die diere was geskiet met die 375 Ruger met 200gr Frontier punte.
Groete.
http://i1266.photobucket.com/albums/jj5 ... 02eec5.jpg
http://i1266.photobucket.com/albums/jj5 ... 1b96a8.jpg
http://i1266.photobucket.com/albums/jj5 ... 06f884.jpg
http://i1266.photobucket.com/albums/jj5 ... 82d72c.jpg
Jag 2013
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jag 2013
Hingsding wrote:Dag se manne.
Graag deel ek die met julle.
Was gelukkig om twee naweke in n ry te kan gaan jag.
Eerste naweek was naby Merweville waar ek n Gemsbok en twee springbokke kon skiet en die ander jag op Gouda, kon een Swartwildebees van die 3 wat ek gesoek het kry en vir Kees die ou kwaad doener.
Kan van jule manne dalk die swartwildebees se horinglengte skat???
Al die diere was geskiet met die 375 Ruger met 200gr Frontier punte.
Groete.
http://i1266.photobucket.com/albums/jj533/Hingsding1/Gemsbok_zpsde02eec5.jpg
http://i1266.photobucket.com/albums/jj533/Hingsding1/Springbokramme_zpscb1b96a8.jpg
http://i1266.photobucket.com/albums/jj533/Hingsding1/Swartwildebeesbul_zpsbd06f884.jpg
http://i1266.photobucket.com/albums/jj533/Hingsding1/Kees_zps6182d72c.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: Jag 2013
Baie dankie Geno.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Jag 2013
Mooi Gedoen!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Jag 2013
Mooi gedoen. Lyk sommer lekker.
Dankie Geno, dit maak dit makliker.
Dankie Geno, dit maak dit makliker.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Jag 2013
Nogals n oulike en interesante Boerdery artikel.
Geluk, mooi geskiet.
Groetnis
Geluk, mooi geskiet.
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Jag 2013
Baie mooi gemaak!
In daai eerste foto lyk dit of dit jou eerste Gemsbok is as ek jou gesig so kyk!
Baie geluk!
In daai eerste foto lyk dit of dit jou eerste Gemsbok is as ek jou gesig so kyk!
Baie geluk!
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: Jag 2013
Jip my eerste Gemsbok gewees.
Dankie vir die mooi woorde.
Groete
Dankie vir die mooi woorde.
Groete