Gazelle ooi doner groot Bobbejaan op

Post Reply
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Gazelle ooi doner groot Bobbejaan op

Post by Stefan764 »

Dag almal

Wil net graag die video deel wat ek op Youtube raakgeloop het. Dis n Gazelle ooi wat haar lam trugwen na n Moerse Bobbejaan hom gesteel het.

Dink as die skaapboere hulle ooie so kan leer sal dit 99% van ALLE probleemdiere oplos!

Groete en baie sterkte aan al die kleinvee-boere wat sukkel met die goggas. Laat weet as ons moet kom help, die 7x64 raak nou dik vir papierbokke skiet so in die afseisoen...

Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Gazelle ooi doner groot Bobbejaan op

Post by Stefan764 »

Skies, vergeet ek die link!!

http://www.youtube.com/watch?v=vUQZ0QrqxdM&feature=related

Groete,
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: Gazelle ooi doner groot Bobbejaan op

Post by Boesman »

Mooi man! Het jy nie dalk die hele video iewers gekry nie?
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Gazelle ooi doner groot Bobbejaan op

Post by Stefan764 »

Nee jammer ou Boesman...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply