More Manne

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
VX70
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Thu Jun 20, 2013 7:21 am

More Manne

Post by VX70 »

More julle,

Eks Deon en is nuut tot die jag ding. Ek gaan vanjaar my eerste "bok" skiet in Julie maand en kan nie wag vir dit nie. Ek het groot geword tussen wapens maar my pa het nooit gejag nie. My vuurwapen gogga het laasjaar erg gebyt en ek sit tans met 6 wapens op my naam, onderandere 'n 1898 Lee Enfield 303 wat my trots is.

My lys van wapen is ..

303 Lee Enfield
308 Ruger American
9mm CZ75 PreB
9mm Gen4 Glock 19
.22 Norinco JW-21 Lever Action
12b Squibman Haelgeweer

Ek het ook hengel as 'n ander stokperdjie beoefen het het 5 jaar vir die Protea Kunsaas hengel span gehengel.

Lekker om hier te wees.

Groete
VX
Glock 9mm
1898 Lee Enfield Long Lee 303
Sako Finnbear Super Deluxe Edition 7mm Rem Mag
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: More Manne

Post by Geno »

Welkom.
Hier is 2 ander ermstige kunsaas hengelaars ook.
Marno, en Ryan (allure)
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: More Manne

Post by Smiley »

Baie welkom VX, sterkte met jou jag, onthou ons soek foto's en 'n storie.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: More Manne

Post by VdWalt »

Welkom hier, hoop jy kuier lekker by ons.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: More Manne

Post by jamalley »

Welkom hier, hoop jy geniet dit
Post Reply