Kan iemand my help met 'n verwysing na 'n geweersmid wat aan haelgewere werk?
Die hoofstroom manne stel nie belang nie of het nie kennis nie...
Groete
Geweersmid vir haelgeweer
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Geweersmid vir haelgeweer
Aim small, miss small
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Geweersmid vir haelgeweer
Wat is die probleem met die geweer dit sal help
Beretta
Beretta
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Geweersmid vir haelgeweer
juan brogiolo 0836558985 is n smit wat net aan haelgewere werk
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Geweersmid vir haelgeweer
Beretta, ek is nie seker nie, vra namens 'n pel van my. Dink een loop se slagpen werk nie en op ander haelgeweer is daar ook iets...Beretta wrote:Wat is die probleem met die geweer dit sal help
Beretta
Aim small, miss small
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Geweersmid vir haelgeweer
Remington het vir jou goeie raad gegee
Beretta
Beretta