Page 1 of 1

Nuut

Posted: Mon Jun 10, 2013 6:54 pm
by PJ Botha
Naand manne.

Ek is nuut op die forum en glo ek sal baie kan leer by die kenners!

Dankie
PJ

Re: Nuut

Posted: Mon Jun 10, 2013 7:23 pm
by Polla1983
P J

Baie welkom. Jy gaan definitief baie leer..

Geniet dit hier.

Re: Nuut

Posted: Mon Jun 10, 2013 7:28 pm
by Andre
Baie welkom

Hoop jy kom vining reg met n roer!

Re: Nuut

Posted: Mon Jun 10, 2013 7:59 pm
by PWV
Welkom, PJ. Hoop jy geniet dit hier.
Vertel ons waar jy vandaan kom en waarmee jy skiet.
Groetnis

Re: Nuut

Posted: Mon Jun 10, 2013 8:03 pm
by Andre
Ja ek wil ook meer hoor oor jou! :laugh:

Re: Nuut

Posted: Mon Jun 10, 2013 8:32 pm
by PJ Botha
Naand manne

Ek bly in sinoville pretoria. Ek het maar nog altyd saam my pa hulle gaan jag en dan het ek sy geweer gebruik ( 303 ).
My swaartjie hulle het ook n plaas in naboomspruit , as ons daar gaan jag dan skiet ek gewoonlik met sy 375.
Ek wil nou baie graag my eie wapen koop en ook dan my PH kursus doen. ek is nou op die oomblik hard besig om n 30-06 of n 308 te soek.
As enige iemand my kan help in daai opsig sal dit baie help.

Dankie

Re: Nuut

Posted: Tue Jun 11, 2013 9:19 am
by PJB
Hierdie ou moet nog baie leer!
Sterkte PJ en hoop andre kan jou sommer vinnig die moets en die moenies leer!

Geniet ou maat!
Groete
Pieter

Re: Nuut

Posted: Tue Jun 11, 2013 1:07 pm
by PJ Botha
ag dankie Pieta

Wardeer en ek dink hulle sal my mooi leer

Re: Nuut

Posted: Tue Jun 11, 2013 2:22 pm
by jamalley
Welkom.