Naand manne.
Ek is nuut op die forum en glo ek sal baie kan leer by die kenners!
Dankie
PJ
Nuut
-
PJ Botha
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Jun 10, 2013 6:47 pm
Re: Nuut
Naand manne
Ek bly in sinoville pretoria. Ek het maar nog altyd saam my pa hulle gaan jag en dan het ek sy geweer gebruik ( 303 ).
My swaartjie hulle het ook n plaas in naboomspruit , as ons daar gaan jag dan skiet ek gewoonlik met sy 375.
Ek wil nou baie graag my eie wapen koop en ook dan my PH kursus doen. ek is nou op die oomblik hard besig om n 30-06 of n 308 te soek.
As enige iemand my kan help in daai opsig sal dit baie help.