Uiteindelik
- Olsters
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Tue Mar 12, 2013 2:19 pm
Uiteindelik
Na amper 9 maande se spook en spartel het ek uiteindelik my lisensie gekry. Ek moet byvoeg vandat my papierwerk in Pta gekom het was dit net 5 weke toe het ek my antw op my lisensie. Ek het Vrydag my lisensie gaan afhaal en sommer my geweer ook gaan haal. Het nog nie so baie rondtes deur die loop soos ek gehoop het nie maar tyd is nie altyd aan my kant nie. 'n Paar van julle het gevra vir 'n kiekie maar ek sukkel om een te upload, kry 'n error wat wys dis 'n invalid upload so as een van julle my kan help sal ek bly wees. Net iets vir interessantheid, hoe belangrik is die inskiet van die loop en hoe waar is al die stories dat jy hom eers moet inskiet voor jy hom eintlik begin gebruik. Ek het Saterdag so 11 rondtes deur gejaag en 'n skoonmaak na elke skoot gegee. Moet ek nou oorgaan na 2 of 3 rondtes en dan weer skoonmaak?
It takes 43 muscles to frown and 17 to smile, but only 3 for proper trigger squeeze
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Uiteindelik
Olsters
Jy is op die regte pad met die inbreek van die loop.
Watse soort geweer het jy nou net gekry?
Groetnis.
Jy is op die regte pad met die inbreek van die loop.
Watse soort geweer het jy nou net gekry?
Groetnis.
- Olsters
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Tue Mar 12, 2013 2:19 pm
Re: Uiteindelik
Ek het vir my 'n Marlin 308 gekry
It takes 43 muscles to frown and 17 to smile, but only 3 for proper trigger squeeze
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Uiteindelik
Olsters
jou kop sit reg. dit is belangrik om die loop reg van die begin reg te behandel.
jy het goed gedoen.
welkom hier.
deurtrap daai search knoppie. jy sal baie leer en geniet dit.
jou kop sit reg. dit is belangrik om die loop reg van die begin reg te behandel.
jy het goed gedoen.
welkom hier.
deurtrap daai search knoppie. jy sal baie leer en geniet dit.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Olsters
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Tue Mar 12, 2013 2:19 pm
Re: Uiteindelik
Baie dankie. Jammer vir die laat reply maar my internet het gister aand met die geselsie besluit om af te gaan en het nou eers weer online gegaan. Baie dankie vir oom se input, word baie waardeer.
It takes 43 muscles to frown and 17 to smile, but only 3 for proper trigger squeeze
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: Uiteindelik
Klink vir my reg daai 308 sal gou mooi skiet welkom hier en as jy brand met daai geweer vra en jy sal 'n antwoord kry
- Olsters
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Tue Mar 12, 2013 2:19 pm
Re: Uiteindelik
Thanks julle ouens.
It takes 43 muscles to frown and 17 to smile, but only 3 for proper trigger squeeze