Plek gesoek vir 17 Junie 2013
Posted: Thu Jun 06, 2013 9:42 am
More manne
Dis nou te lank en ons wil weer bietjie gaan duiwe skiet die vakansiedag van die 17de Junie (Maandag). Hier dalk iemand wat weet van plek waar die duiwe nog vlieg, voerkraal bv ? Dit moet verkieslik so binne 'n uur van JHB wees, rapsie verder gaan seker nie skade maak nie.
Ons vingers jeuk.
Hoef seker ook nie net duiwe te wees nie...
Dankie en groetnis
Johan