More manne
Dis nou te lank en ons wil weer bietjie gaan duiwe skiet die vakansiedag van die 17de Junie (Maandag). Hier dalk iemand wat weet van plek waar die duiwe nog vlieg, voerkraal bv ? Dit moet verkieslik so binne 'n uur van JHB wees, rapsie verder gaan seker nie skade maak nie.
Ons vingers jeuk.
Hoef seker ook nie net duiwe te wees nie...
Dankie en groetnis
Johan
Plek gesoek vir 17 Junie 2013
- jenn
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Wed Nov 21, 2012 9:49 pm
Re: Plek gesoek vir 17 Junie 2013
Probeer Jan De Man 082784twee35nul
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Plek gesoek vir 17 Junie 2013
Dankie jenn, hy juis êrens heen en dis hoekom ek ander plek soek.
- jenn
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Wed Nov 21, 2012 9:49 pm
Re: Plek gesoek vir 17 Junie 2013
Try dan JJ 079 899een85vyf
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Plek gesoek vir 17 Junie 2013
Dankie jenn, sal more bel
