Dagsë manne,
Ek gebruik my iPhone of iPad vir jag en geniet die google earth funksie om te kan sien waar is moontlike damme of plekke waar jakkie kan wees. Verder het ek ook 'n gps app gebruik vir "bearing line" ens. Ek het nou 'n nice app gekry wat albei funksies bied en bekostigbaar is. SPYGLASS. Hy werk soos 'n bom en die app kos net oor die R30. Jy kan meer as een bearing line op 'n slag laai as die manne jou dalk uit verskillende rigtings antwoord. As daar selfoon opvangs is kan jy ook op die kaart kyk wat in daardie rigting aangaan wat dit handig maak.
Groete,
C.J.
Goeie GPS app vir iPhone of iPad
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Goeie GPS app vir iPhone of iPad
C.J. verduidelik bietjie hoe werk die "bearing line"?
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Goeie GPS app vir iPhone of iPad
Smiley,
As jakke jou antwoord kry jy 'n lyn of "bearing line" in grade na hulle toe wat dan help as jy nader skuif, as jy op 'n tweede staanplek weer dieselfde groep hoor kan jy met 'n 2 de lyn presies bepaal waar hulle is deur die kruis punt van die twee lyne te gebruik.
Groete,
C.J.
As jakke jou antwoord kry jy 'n lyn of "bearing line" in grade na hulle toe wat dan help as jy nader skuif, as jy op 'n tweede staanplek weer dieselfde groep hoor kan jy met 'n 2 de lyn presies bepaal waar hulle is deur die kruis punt van die twee lyne te gebruik.
Groete,
C.J.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Goeie GPS app vir iPhone of iPad
Dankie, so word ons jagters ook elke dag bietjie slimmer, net soos die jakkies, solank ons net n stap voor bly!
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Goeie GPS app vir iPhone of iPad
Dankie C.J. dit maak sin