s335 lot 698 vs lot 699

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
QG18de
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am

s335 lot 698 vs lot 699

Post by QG18de »

Goeie dag manne.

Ek is tans so ietwat in die duister...
Ek begin ook nou so bietjie rondspeel met quickload en het die volgende stel waardes wat ek tans bestudeer:
Ek skiet n howa 308 (21,93" loop) met nosler custom competition 155gr met n tpl van 72mm. Di afstand tot teen di groewe is 74mm. Ek gbruik winchester doppe met n capacity van 56,2gr.

Met lot 698 kruit ht ek met 44gr n spoed van 2650fps gehaal. Hierdie lading was redelik akkuraat mt n 5 skoot groep van 31mm.

Ek koop toe nuwe kryt. Lot 699.
Ek laai toe die volgende 44,2gr gee my toe 2575fps en
44gr gee toe 2560fps wat ook bja akkuraat is (4skote 19mm groep)

My vraag hier is nou, kan iemand dalk vir my se of dit enigsins moontlik is om so n lae spoed van 2560fps tehaal mt 44gr s335? My loop is we'll korter as di toetsgeweer (24" loop) maar di somchem tabel stel voor dat 44,2gr n spoed van 2795fps sal gee.

Hierdie lesing is v my bja laag, en wil nt verifieer mt iemand wat al we'll ladings uitwerk met die nuwe lot699 kruit. Ek wil net weet of ek my chronograaf moet weggooi! ++>:

Ek sal dankbaar wees vi enige insette.
Jason.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
QG18de
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am

Re: s335 lot 698 vs lot 699

Post by QG18de »

Wat ek dalk met kan byvoeg is dat dit was ook al na 16h00 vanmiddag toe ek die lesings met die chronograaf geneem ht. Lig was goed, maar nie meer so sterk ni.

Hoop dit help.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: s335 lot 698 vs lot 699

Post by Armand Steenkamp »

Jou chrony is reg. Die manne het die brandspoed stadeger gemaak. Ek moet deesdae 3 grein meer gooi om by my ou spoed uit te kom.

Groetnis
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: s335 lot 698 vs lot 699

Post by LUAN »

Aai is daar nou al lot 699 op die mark en eks nou eers gemaklik met 698 en nou gan dinge weer anders wees. Ek gooi 44.8gr in lapua dop (56.3gr volume) fed match primer agter 155cc in 26" loop vir net so oor die 2900fps.
QG18de
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am

Re: s335 lot 698 vs lot 699

Post by QG18de »

Dankie vir die terugvoering. Ekt so bietjie in quickload gespeel en sien ek sal 2,5gr meer moet laai vir die volgende node.

Sal ma sien as die volgende rondte koeels getoets word.

Groete
Jason
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: s335 lot 698 vs lot 699

Post by BRNO (Pierre) »

Ek het gister juis die toets gedoen met my vrou se .308. Oor 32 skote met die Lot 698 het ek n gemideld van 2527ft/s geskiet, en gem van vyf skote met die lot 699, n gemiddeld van 2522ft/s. Is daar dan nou fout met my kruit? Hoekom verskil my kruit nie so baie nie?
Veiligheid eerste manne!
QG18de
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am

Re: s335 lot 698 vs lot 699

Post by QG18de »

Jis pierre

Dit is juis hoekom ek hierdie post gskep het. Ek kon ook nie verstaan wat aangaan nie.

Wat ek wel hier sien is dat die manne op die forum aanbeveel dat jy dieselfde tyd van die dag jou chronograaf lesings moet neem, asook om te sorg dat jy altyd op dieselfde hoogte bo die sensors verby te skiet. Dit is hier waar ek vaal met met my chonograaf se gebruik.

Ek het op die stadium niks meer lot698 nie, so ek werk nou net met lot699.

Wat ek nou al wel doen is om 46,1gr s335 met lot 699 te laai vir n spoed van 2721fps met howa 22" loop met winchester doppe (56,2gr).
Kan iemand net vir my hierdie resultate verifieer? is hierdie lot 699 soveel stadiger?

Ek het probeer om my quickload data ook aan te heg. hoop dit werk.

Baie dankie
Jason
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: s335 lot 698 vs lot 699

Post by BRNO (Pierre) »

Jason, ek sal vorige lesings van spoed ens moet he as ek die inligting wil verifieer. Soos dit hierbo is lyk dit fine. Maak maar net seker van jou H20 kapasiteid, lengte van loop en TPL.

Die bogenoemde spoed lesings wat ek geneem het, was almal in n skiet sessie van ongeveer drie ure, aangesien ek so bietjie my 30-06 ook fine tune. Virge spoed lesings van Lot 698 lyk presies soos die gem hierbo genoem. Ek probeer altyd so vroeg mmontlik op n Saterdag of Sondag gaan skiet. Jy sal my nie sommer 12H00 by die skietbaan kry nie, tensy dit n lekker koel sonskyndag soos vandag is.
Veiligheid eerste manne!
QG18de
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am

Re: s335 lot 698 vs lot 699

Post by QG18de »

Pierre danki vir die trugvoer

Ek het nou vrydag my lading gaan skiet en die eerste lading van 45,5gr het op my chronograaf (wat ek nie weet of ek hom kan vertrou nie) 2705fps gelees. 46,1gr se lesings het gedraai tussen 2740fps en 2695fps (lig het begin swak word).

Ek probeer ook die kaart waarop ek gskiet het aanheg, sukkel om die file size kleiner te maak! Op die kaart kan mens duidelik sien hoe die skote meer na mekaar toe beweeg met die opgaan van 45,5gr na 45,8gr en toe 46,1gr.

Ek wil net seker maak ek is nie besig om heeltemal bo die maksimum te laai nie, en of my geweer al op node is soos deur ql voorspel.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
QG18de
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am

Re: s335 lot 698 vs lot 699

Post by QG18de »

Rite!

Ekt reggekom.

Hier is die kaart wat ek vrydag geskiet het. Die boonste 4 skote is 45,5gr. Die middelste teiken is 5 skote 45,8gr. Die groot gat in die middel is 3 skote met die twee skote net langsaan. Die onderste teiken is 46,1gr ook 5 skote. Die groep aan die onderkant meet 32mm.

Dink jy ek kan al se hierdie is op node spoed?
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
QG18de
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am

Re: s335 lot 698 vs lot 699

Post by QG18de »

hier is die kaart
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
QG18de
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am

Re: s335 lot 698 vs lot 699

Post by QG18de »

Pierre

Met hoeveel grein van die lot 699 kryt het jy dai 2522fps gekry? Watse punte het jy gebruik en watse geweer is dit?

Net so om te vergelyk met my resultate. Dit sal baie gaaf wees.
Enige ander insette is ook welkom.

leker dag manne
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: s335 lot 698 vs lot 699

Post by BRNO (Pierre) »

QG18de wrote:Pierre

Met hoeveel grein van die lot 699 kryt het jy dai 2522fps gekry? Watse punte het jy gebruik en watse geweer is dit?

Net so om te vergelyk met my resultate. Dit sal baie gaaf wees.
Enige ander insette is ook welkom.

leker dag manne
Dit was met n Savage Axis 22" loop. My TPL is 71,8mm. Doppe Lapua 55.7gr H2o, en die lading was 40.5gr S335. Koeel is n Nosler Bal Tip 150gr.
Veiligheid eerste manne!
QG18de
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am

Re: s335 lot 698 vs lot 699

Post by QG18de »

Pierre

Jammer om so ernstig te pla. Hoe is die akkuraatheid op daardie spoed?

baie dankie
Jason
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: s335 lot 698 vs lot 699

Post by BRNO (Pierre) »

Jy pla werklik nie. My vrou skiet met die geweer. Aangeheg is twee van haar groepe Sondag. Eerste een sou ek se is baie nice, die tweede een het sy opgevoeter, maar ek dink dit was van moegheid. Drie skote feitlik in een gat, maar die vierde het so vier duim links getref.

http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Sondag1a.jpg
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Sondag2.jpeg
Veiligheid eerste manne!
QG18de
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am

Re: s335 lot 698 vs lot 699

Post by QG18de »

Dis baie netjies daardie!

Ek dink daar is dalk n fout met my chronograaf het data gebruik en bietjie in my quickload gespeel en gesien dat dit heel waarskynlik my chronograaf is wat snaakse lesings gee eerder as die kruit wat stadiger is. Nog 'n ding is dat ek heat of explosion weer terug verander het na 3711. Dan stem ons gegewens baie meer ooreen en gee ook meer akkuraat die akkurate nodes aan.

So dit wil dan voorkom asof die brandspoed van lot 698 en 699 tog baie ooreenstem.

Hier is my kaart wat ek geskiet het met die nosler 155cc op 44gr @ 2670fps (volgens quickload). Hy meet so 19mm 4skote.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Post Reply