Dagse
-
Melckman
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Mon Jun 03, 2013 3:23 pm
Dagse
Goeie dag,
Ek is nuut tot die forum en sien sommer alreeds 'n klomp nuttige opinies en hope inligting. Ek is grotendeels 'n boogjagter (Mathews Z7 Extreme), maar is in die proses om vir my 'n Winchester .303 P14 aan te skaf...hou maar styf duim vas vir die lisensie-aansoek.
Ek sien uit daarna om te leer en te deel.
Groetnis,

- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Dagse
Baie welkom, jy gaan dit geniet hier.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Dagse
Welkom welkom! Weet sommer jy sal geniet!
Groetnis
Groetnis
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Dagse
Melckman
Ek is bly jy het jou pad gevind hier na die forum
Jy is nou op die regte plek om daai passie vir jag uit te leef
Ek is bly jy het jou pad gevind hier na die forum
Jy is nou op die regte plek om daai passie vir jag uit te leef
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Dagse
Baie welkom, geniet dit.