Page 1 of 1

Motivering 243

Posted: Tue Jun 04, 2013 4:59 pm
by james 303
Hi ek vra asb vir n 243 motivering as voorbeeld sal dit hartlik wardeer.

Re: Motivering 243

Posted: Tue Jun 04, 2013 6:21 pm
by mariusr
Jy benodig die 243 vir die jag van springbokke,blesbokke en die kleiner wild soorte veral vir die vlakte en heg paar getuig skrifte by van miskien jag plaas,predikant ens by of miskien enige jag uitnodiging en heg saam met jou bevoegvdheid serifikaat en jy sal geen probleem he! :) jy kan ook so bietjie inligting oor die 243 gee grein punte spoed ens! Net om te wys jy ken en is vertroud met die kaliber! Sterkte!

Re: Motivering 243

Posted: Tue Jun 04, 2013 6:52 pm
by Cobus(Cobb)
Chomma, kyk bietjie die link,,,,,hier gaan jy regkom

Cheers

http://jaracal.com/viewtopic.php?f=93&t=5032