Motivering 243
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Motivering 243
Hi ek vra asb vir n 243 motivering as voorbeeld sal dit hartlik wardeer.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Motivering 243
Jy benodig die 243 vir die jag van springbokke,blesbokke en die kleiner wild soorte veral vir die vlakte en heg paar getuig skrifte by van miskien jag plaas,predikant ens by of miskien enige jag uitnodiging en heg saam met jou bevoegvdheid serifikaat en jy sal geen probleem he!
jy kan ook so bietjie inligting oor die 243 gee grein punte spoed ens! Net om te wys jy ken en is vertroud met die kaliber! Sterkte!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Motivering 243
Chomma, kyk bietjie die link,,,,,hier gaan jy regkom
Cheers
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=93&t=5032
Cheers
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=93&t=5032
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
