QL lading vir .270
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
QL lading vir .270
Hallo manne.
Wil net begin om te se wat n great forum. Ek het baie al geleer en die mens wat op die forum is se kennis deel hul graag dit maak dit maklik om vir hulp te vra
Ek is n beginner in die herlaai wereld en het die naweek my eerste ladings gan skiet. Kan iemand my dalk help met ladings op QL.
My data is soos folg:
Kaliber .270 Win
Loop 24duim
Koel Nosler accubond 130gr
Kruit S365
Max Tpl 87.38
Mag TPL 85 (ek wil uit die mag laai)
Primer winchester
Dop winchester
H2O cap 66.7gr
Die twee ladings wat my die beste grouping gegee het was:
52.5gr -> Spoed: 1st 2994
2de 2975
3de 2991
4de 3031
5de 3011 ES 36
53.5gr -> Spoed: 1st 3012
2de 3023
3de Error op chrony het skoot getrek
4de 3037
5de 3020 ES 25
Al twee ladings het binne n duim en n duim en n half geroup.
Het foto's by gesit
Weer eens dankie vir die hulp.
Groete

- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: QL lading vir .270
Hi Quinna
Ek het probeer om met QL te speel vir jou, maar ek het geen ondervinding met die 270 nie, so ek sukker so bietjie
Kan jy dalk die Nosler se produk kode ook gee sodat ek net kan seker maak ek gebruik die regte koeel, dan probeer vir jou inligting deurgee
Johan

223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: QL lading vir .270
Johan. 54987
http://www.nosler.com/Bullets/Accubond.aspx

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: QL lading vir .270
Dankie Carl
Quinna
EK het QL gekalibreer op jou 2de lading aangesien die node nog hoer le as dit wat jy reeds kry.
Die node spoed is 3141fps met 61050psi uit 'n makssimum van 65000psi op saami speks.
Die ander node spoed (2935fps) is laer maar dopvulling (53,9gr) en druk (47753psi) is baie laag.
QL voorspel 55.8gr, My aanbeveling is dat jy in 0,5gr inkremente op laai van jou 53,5gr af (54gr Volgende). Bo 55gr gaan gaan 'n effense kompressed lading wees want jy gaan 101% dopvulling kry op 55,5gr.
Wees net baie versigtig as jy na die 55gr toe gaan. Wees bedag op enige druk tekens soos plat primers of slot wat moeilik oop maak.
As jy weer spoed lesings het kan ons dalk verder kyk, maar jou mikpunt is 3141 spoed gewys
Hoop dit help

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL lading vir .270
Nou toe, daar spring Johan my voor. Lyk my ons is darem in dieselfde orde.
Eerstens 'n opmerking - die twee ladings se spoedverskil van 23vps (verkry vanaf gem 3000 en 3023) is baie klein. Ek het die lading van 52,5 gebruik vir kalibrasie en dan behoort 53,5 vir jou 3050 te gee.
Die aanbevole ladings en spoed is soos hieronder
51,1gr vir 2920vps
55,1 vir 3120vps
Jy moet nou poog om by die spoed soos verskaf uit te kom. Die hoër node is teen 'n stywe druk en moet versigtig benader word. Begin hier met 54,6gr en kyk of jy nie alreeds naby is nie.
Skiet nou 'n yster van 'n groep.
Eerstens 'n opmerking - die twee ladings se spoedverskil van 23vps (verkry vanaf gem 3000 en 3023) is baie klein. Ek het die lading van 52,5 gebruik vir kalibrasie en dan behoort 53,5 vir jou 3050 te gee.
Die aanbevole ladings en spoed is soos hieronder
51,1gr vir 2920vps
55,1 vir 3120vps
Jy moet nou poog om by die spoed soos verskaf uit te kom. Die hoër node is teen 'n stywe druk en moet versigtig benader word. Begin hier met 54,6gr en kyk of jy nie alreeds naby is nie.
Skiet nou 'n yster van 'n groep.
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: QL lading vir .270
Baie dankie Johan, Carl en tripod. Ek wardeer al die hulp en moeite, ek sal more en vrydag aand weer laai en die naweek weer gan skiet, sal kyk wat die roer en spoed maak en terug kom.
Weer eens baie dankie
Weer eens baie dankie
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: QL lading vir .270
Hi manne.
Ek het nou net gesit en wonder en dit ma goed gedink om te vra voor ek my self in n hoofpyn in wonder. As my grouping op 53.5g onder n dium is is dit nodig om die node spoed te jaag. Wat gan dit my gee. Ek sien die foto's wil nie laai nie so gan weer proebeer

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: QL lading vir .270
Quin,
Ek dink jy moet minder bewe
Die vertikale groep kan verbeter met TPL verstelling. Ek weet daar is baie ouens wat goed skiet met spoed net bo 2900.
Ek dink jy moet minder bewe
Die vertikale groep kan verbeter met TPL verstelling. Ek weet daar is baie ouens wat goed skiet met spoed net bo 2900.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL lading vir .270
Persoonlik sal ek eerstens die 52,5 lading gebruik of tweedens aflaai vir die 2920 node.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: QL lading vir .270
Quinna, ek wonder oor dieselfde ding as jy.
Met my broer se 270, 23,5 duim loop, winschester doppe, 130gr Interlock, Fed mag primers, nadat ek kalibreer het gee QL my nodespoed naby 2975fps, maar ek kry beter groepe by 3000vps, so ook my pel met sy 270 en barnes 130gr. Dit lyk vir my of ons albei met die 270 beter groepe kry so 20 tot 30 vps vinniger as wat QL aanbeveel. Is daar nog mense wat dit ervaar?
Groete
Danie
Met my broer se 270, 23,5 duim loop, winschester doppe, 130gr Interlock, Fed mag primers, nadat ek kalibreer het gee QL my nodespoed naby 2975fps, maar ek kry beter groepe by 3000vps, so ook my pel met sy 270 en barnes 130gr. Dit lyk vir my of ons albei met die 270 beter groepe kry so 20 tot 30 vps vinniger as wat QL aanbeveel. Is daar nog mense wat dit ervaar?
Groete
Danie
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: QL lading vir .270
Hahaha dankie Carl ek sal proebeer.
Net nog n ding die fotos "le" op sy sy. Die fotos moet alby regs om gedraai word :-)
Net nog n ding die fotos "le" op sy sy. Die fotos moet alby regs om gedraai word :-)
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: QL lading vir .270
tripodmvr wrote:Persoonlik sal ek eerstens die 52,5 lading gebruik of tweedens aflaai vir die 2920 node.
Tripod, hoekom se jy jy sal eerstens die 52.5 lading gerbuik? Ek het ook gedink om met hom te begin en af te laai ma nou kom die storie weer van dop vulling in. Hoe groot impak het dit.
Jammer ek is seker die vrae was al baie gevra ma ek is nou al deer die forum het dit nie gesien nie of dalk net mis gelees
Groete
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: QL lading vir .270
Hi Tripod
Ek het gou nou weer na die data geky wat ek die naweek gekry het en ek is naby die node van 2920 met 51.5gr.
My skote is soos volg: 1st 2919
2de 2916
3de 2946
4de 2935
Groete
Ek het gou nou weer na die data geky wat ek die naweek gekry het en ek is naby die node van 2920 met 51.5gr.
My skote is soos volg: 1st 2919
2de 2916
3de 2946
4de 2935
Groete
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL lading vir .270
Ek dink julle kan QL darem 1% vergewe. Dit is prakties in die kol.Danie01 wrote:Quinna, ek wonder oor dieselfde ding as jy.
Met my broer se 270, 23,5 duim loop, winschester doppe, 130gr Interlock, Fed mag primers, nadat ek kalibreer het gee QL my nodespoed naby 2975fps, maar ek kry beter groepe by 3000vps, so ook my pel met sy 270 en barnes 130gr. Dit lyk vir my of ons albei met die 270 beter groepe kry so 20 tot 30 vps vinniger as wat QL aanbeveel. Is daar nog mense wat dit ervaar?
Groete
Danie
Hoe het jou groep met 51,5gr gelyk?
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: QL lading vir .270
Ja oom Driepoot, dit is dam eintlik n baie klein verskil die 20 tot 30 vps, partykeer is die spread elkgeval meer as dit. Ek het nognie groepe met 51,5 lading geskiet nie, my lading meer by 54,4 tot 55gr S365, laai op oomblik 54,7, moet nog so bietjie met tpl speel.tripodmvr wrote:Ek dink julle kan QL darem 1% vergewe. Dit is prakties in die kol.Danie01 wrote:Quinna, ek wonder oor dieselfde ding as jy.
Met my broer se 270, 23,5 duim loop, winschester doppe, 130gr Interlock, Fed mag primers, nadat ek kalibreer het gee QL my nodespoed naby 2975fps, maar ek kry beter groepe by 3000vps, so ook my pel met sy 270 en barnes 130gr. Dit lyk vir my of ons albei met die 270 beter groepe kry so 20 tot 30 vps vinniger as wat QL aanbeveel. Is daar nog mense wat dit ervaar?
Groete
Danie
Hoe het jou groep met 51,5gr gelyk?
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: QL lading vir .270
Hello oom drie poot. Jammer ek was so bietjie in die buite land vir werk gewees. hier is n foto van die 51.5 gr lading op n 100m.
My proebleem met die lading is net die dop vulling is baie min. Ek het ook gemerk dat daar kruit neerslag op die dop is tot teen an die nek.
My proebleem met die lading is net die dop vulling is baie min. Ek het ook gemerk dat daar kruit neerslag op die dop is tot teen an die nek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL lading vir .270
Jy laat my dink aan die uitdrukking oor die koeël wat opgebreek het toe hy die bok gedood het. "When did the bullet break up during the animal expiring.
As jy goeie groep kry moet dit nie weggooi nie. Die kruitneerslag dui op gemiddelde druk en die minder dopvulling het nie 'n swak groep veroorsaak nie. As die spoed voldoende is laai en skiet die koele. Daardie 51,5gr groep is prima vir jag.
As jy goeie groep kry moet dit nie weggooi nie. Die kruitneerslag dui op gemiddelde druk en die minder dopvulling het nie 'n swak groep veroorsaak nie. As die spoed voldoende is laai en skiet die koele. Daardie 51,5gr groep is prima vir jag.
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: QL lading vir .270
Hello oom Driepoot.
Ek is baie gelukkig met die groep en dit het ook al n rooiboko huis toe gebring, ek het na net al oor die dop vulling gelees en die neerslag op die dop en was ma net so bietjie bekommerd dat ek dalk bietjie meer woema agter daai koele moet kry.
Ma as dit nie nodig is nie gan ek nie verder sukkel nie gan dan by daai lading bly, hy werk lekker en ek het nou al 3 keer daai groep gekry.
Dankie vir al die hulp.
Groete
Ek is baie gelukkig met die groep en dit het ook al n rooiboko huis toe gebring, ek het na net al oor die dop vulling gelees en die neerslag op die dop en was ma net so bietjie bekommerd dat ek dalk bietjie meer woema agter daai koele moet kry.
Ma as dit nie nodig is nie gan ek nie verder sukkel nie gan dan by daai lading bly, hy werk lekker en ek het nou al 3 keer daai groep gekry.
Dankie vir al die hulp.
Groete
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL lading vir .270
Daar kom die waarheid nou uit. Hy werk!!!! en baie goed ook.
'n Mens wil maar altyd eksperimenteer. As jy meer voema soek dan het jou nou mos 'n spoed om na te laai vir die hoër node. Wanneer jy weer die jeuk kry kan jy dan veilig opgaan in lading. Bly jy het al vleis huis toe gebring.
100% Dopvulling, teen die lande laai en sulke voorstelle werk in baie gevalle, maar dit wat prakties werk hou ek maar by. Teorie moet ook in die praktyk sy kan bring.