'n Vriend met 'n probleem

Post Reply
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

'n Vriend met 'n probleem

Post by 308Win »

Goeiedag
Ek het 'n vriend met 'n klein probleempie. Hy het nou al 'n paar keer saam met my gaan skiet.
Sy probleem is hy wil 'n geweer koop. Maar hy is regshandig met 'n dominante LINKER oog. Ek het dit 'n hele paar keer getoets. Hy skiet beter links. Maar is heel gemaklik met 'n regshandige aksie. Moet hy 'n linker geweer koop of 'n regter geweer en 'n linkerkolf laat bou? In 308.
Groete
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: 'n Vriend met 'n probleem

Post by FCLoretz »

Leer links skiet. Dit vat tyd maar sal aan die einde beter wees
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: 'n Vriend met 'n probleem

Post by Piet Pille »

Ek skiet ook links. Linkerhand aksie is nie nodig in my opinie vir jagdoeleindes nie. Miskien wel by skietkompetisies waar daar snelvuur dissiplines is. Linkerhandkolf is die regte roete- dis belangrik om eerder jou dominante oog as jou dominante hand te gebruik (waar hulle verskil). Ek dink hier was al 'n hele stuk daaroor geskryf, of moontlik was dit in die Magnum tydskrif. Ek sal kyk of ek dit kan opspoor.
Last edited by Piet Pille on Sat Jun 01, 2013 3:15 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: 'n Vriend met 'n probleem

Post by Piet Pille »

Het gekry- Bl 20 van Magnum Man April 2009 uitgawe.
Laat weet as jy nie die uitgawe in die hande kan kry nie, dan kan ek dit dalk vir jou scan en stuur.

Groete
Pieter
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: 'n Vriend met 'n probleem

Post by 308Win »

FCLoretz wrote:Leer links skiet. Dit vat tyd maar sal aan die einde beter wees
Dis wat ek hom gese het.
Die vraag moes eintlik gewees het: Moet hy 'n "regs" geweer koop en 'n "links" kolf laat bou vir die roer of moet hy 'n kompleet 'links' geweer koop. Kostes mag 'n faktor wees.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 'n Vriend met 'n probleem

Post by tripodmvr »

Koop 'n Ruger valblok aksie en jy en hy kan die geweer deel. Links of regs hy werk. Kyk op Ruger se webtuiste - VLT in Pta het hulle verskaf.

Ek het 2 enkelskoot gewere en ek vind hulle ideaal vir jag. Akkuraat en 1 skoot is gewoonlik voldoende om die biltong te kry.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 'n Vriend met 'n probleem

Post by Pappabeer »

tripodmvr wrote:Koop 'n Ruger valblok aksie en jy en hy kan die geweer deel. Links of regs hy werk. Kyk op Ruger se webtuiste - VLT in Pta het hulle verskaf.

Ek het 2 enkelskoot gewere en ek vind hulle ideaal vir jag. Akkuraat en 1 skoot is gewoonlik voldoende om die biltong te kry.

Baie goeie opsie...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: 'n Vriend met 'n probleem

Post by 308Win »

tripodmvr wrote:Koop 'n Ruger valblok aksie en jy en hy kan die geweer deel. Links of regs hy werk. Kyk op Ruger se webtuiste - VLT in Pta het hulle verskaf.

Ek het 2 enkelskoot gewere en ek vind hulle ideaal vir jag. Akkuraat en 1 skoot is gewoonlik voldoende om die biltong te kry.
Ek hou nie so baie van gewere deel nie. Hy moet sy eie kry. Soos 'n vrou.
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: 'n Vriend met 'n probleem

Post by 308Win »

308Win wrote:

Maar ek stem saam. Die Ruger n1 is die beste oplossing vir hom
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: 'n Vriend met 'n probleem

Post by 308Win »

:o Demmit. Vir een of andr obskure arbitrere bisarre okkulte duistere rede lyk dit my hul maak nie 'n Ruger nr1 in 'n 308 win nie?
Of moet ek maar vir 'n oogtoets gaan. ???
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: 'n Vriend met 'n probleem

Post by 375fanatic »

ek dink die browning x bolt kry jy in linkerhand en die prys lyk nie te rof nie
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
Post Reply