Page 1 of 1

Semi-Nuut

Posted: Thu May 30, 2013 1:55 pm
by Paultjie
Dagse almal
Naam is Paul de Wet van Groot Brakrivier (vir die wat nie weet waar dit is nie, De Dekke is in GBR) ;)
Ek volg al lank, maar uiteindelik gedink om aan te sluit.
Ek het my eie 30-0kwes gekry so sien uit om biki te gesels!!

Re: Semi-Nuut

Posted: Thu May 30, 2013 2:12 pm
by Phillip
Welkom !
Hier is n klomp slim manne so mens leer baie. Geniet dit !

Re: Semi-Nuut

Posted: Thu May 30, 2013 2:51 pm
by FHM
Dagse en welkom Paul. Ek vertrou jy sal dit geniet hier om ons kampvuur. Sien jy het ook n nul-kwes, so gaan sluit aan by die 30-06 bende - daar is alreeds 92 of meer nul-kwes lede. http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=72&t=15002

Geniet die werf ;)

Re: Semi-Nuut

Posted: Thu May 30, 2013 2:57 pm
by PWV
Welkom Paul.
Jy kan maar begin gesels.

Re: Semi-Nuut

Posted: Thu May 30, 2013 3:06 pm
by jamalley
Welkom Paul, hoop jy geniet dit hier.

Re: Semi-Nuut

Posted: Thu May 30, 2013 9:51 pm
by Paultjie
Dankie almal.
Dankie ek het sopas as nr 93 bydie kwes bende angesluit.

Re: Semi-Nuut

Posted: Fri May 31, 2013 1:11 pm
by Riaan Beeslaar
Welkom by ons 30-kwes bende
Groete
Riaan