Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dagse almal
Naam is Paul de Wet van Groot Brakrivier (vir die wat nie weet waar dit is nie, De Dekke is in GBR)
Ek volg al lank, maar uiteindelik gedink om aan te sluit.
Ek het my eie 30-0kwes gekry so sien uit om biki te gesels!!
Dagse en welkom Paul. Ek vertrou jy sal dit geniet hier om ons kampvuur. Sien jy het ook n nul-kwes, so gaan sluit aan by die 30-06 bende - daar is alreeds 92 of meer nul-kwes lede. http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=72&t=15002
Geniet die werf
Last edited by FHM on Thu May 30, 2013 2:58 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD