Hi julle
Indien enige van die wyse manne wat QL bemeester het tyd het, is dit dalk moontlik om 'n node vir my geweer uit te werk?
Kaliber: 270 Sako
Loop lengte : 615mm
Dop kapasiteit van n gevuurvormde dop(H20): 67,7 Gr Federal doppe
Tipe koeel: Nosler Ballistic tip 130 Gr kode 27130
Tipe Kruit : S365 lot 67
maksimum TPL: 85mm
Tipe Primers: Remington 9 1/2 large rifle
Ladings: 51 Gr 2767, 2809, 2763 fps
51,5 Gr 2825, 2793, 2813 fps
52 Gr 2870, 2852 fps. Ek het vergeet om die 1ste skoot van die 52 Gr se spoed neer te skryf!
Hoop dis al die nodige info
Dankie
Muis
Nog 'n 270 node spoed.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nog 'n 270 node spoed.
Ek wil aanbeveel dat jy met 57gr begin en met 0,5gr stappe oplaai tot by 58gr. Die node is by 3160vps - jy sal al naby wees met 57gr.
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: Nog 'n 270 node spoed.
Dankie Oom Driepoot! Ek sal dit gaan probeer en verslag lewer. Dinge gaan nou so bietjie dol met die strooptyd, so dit mag 'n wyle neem. Is daar 'n laer node ook? Dankie vir die moeite! 