n Vragie vir die slim manne!

Post Reply
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

n Vragie vir die slim manne!

Post by Nico Harris »

Ek gebruik n Lee Collet Die vir my 30-06. Ek gebruik die Die al vir so 18maande, ek het dit al met n n paar kombinasies gebruik- verskillende kruit,primers,koels, maar altyd Winchester doppe. Waneer ek die koels 'seat' voel ek hulle almal gaan nie ewe styf in die dop in nie. die verskil is min maar genoeg om te voel. Die patrone gee 1 duim groepering op 100m en as ek my kant bring by n half duim.
Nou is my vraag- maak daai nek tension n groot verskil? Dit lyk nie so nie, maar ek wil maar hoor wat se julle. Neem in ag dat ek net n jagter is en 1 duim op n 100m is meer as goed genoeg!! Ek wag in spanning!!

groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Hein M. »

Nico,

Ek is beslis nie slim nie, maar het al gesukkel...

Is jou doppe almal ewe veel kere gevuur?  Die hoeveelheid kere wat 'n dop (nek) gevuur (en gesize) is, beinvloed die  "terugspring" van die brass.  Die ouer (meer gevuurde doppe) se tension sal nie so goed soos die nuwer doppe sin wees nie.  Na 5 keer se neksize kan jy al dink om te anneal, want die brass is al taamlik hard.

Ek neem aan jy "lube" die vingers van die Collet die baie gereeld, want dit help ook om die druk van die vingers - met elke resize van die nekke - konstant te hou.

Ek het my Collet die aan die begin met (baie) fyn sandpapier glad gemaak - aan die buitekant van die vinger gedeeltes - vir 'n konstante druk tydens die sizing proses.  Die fabrieks-growwigheid kan ook 'n invloed he, met gevolglike variasie in tensions.

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Nico Harris »

die doppe is almal al 6 keur geskiet. het n batch van 100 doppe gekoop! hoe lube ek die vingers van die collet?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Hein M. »

Nico,

Haal die die uitmekaar.  Die gedeelte (met gleufies in) wat in die collet indruk, is die "vingers" wat die dop se nek size.  Deur die buitenste deel daarvan met 'n baie dun ghrieslagie te lube, help vir minder weerstand wanneer jy die nek size. Dit sal ook help met 'n eenvormige proses.

Hier is 2 video's wat meer info - en tips gee oor die Collet die.  As jy tyd het, kyk dit.  Het my ook hier en daar gehelp, want Lee se instruksies is maar vaag.

http://www.youtube.com/watch?v=mhTUgytUGnM
http://www.youtube.com/watch?v=MgHR43TN5Zk&feature=related

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Nico Harris »

dankie hein! wat dink jy daarvan omdie mandrel so rapsie dunner te maak met wateer skuur papier?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Hein M. »

Nico,

Die idee is nie om die mandrel (met vingers) dunner te maak nie, maar eerder om dit gladder te maak - vir beter werking.  Dit is 'n BAIE fyn skuurpapier.  Dink die fynste metaal-skuurpapier wat jy kry  -  die soort waarmee jy politoer eerder as skuur. 

Laat weet maar!

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Gerard

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Gerard »

Nou is my vraag- maak daai nek tension n groot verskil?
  Om jou vraag te antwoord: Nee, neck tension speel geen rol in akkuraatheid nie.  Dit is so 'n klein faktor dat dit moeilik is om die effek te meet.  Konsentrisiteit is baie meer belangrik en gelykmatigheid/enersheid van goed soos dopvolume, kruitlading en tpl is waar mens noukeurig aandag moet gee.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Nico Harris »

Oom Gerard... so as ek reg verstaan gaan die een wat styf ingaan nie anders skiet as die een wat maklikker ingaan nie? so om die doppe die selfde lengte te kry die primer pockets te unify en die flashholes te debur en die koels mooi te seat is belangrikker? ek gebruik juis die collet want ek het gehoor hy maak die nekke mooi regguit!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Gerard

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Gerard »

Heeltemal reg, neck tension is 'n nul op die laaikontrak.  Kry die eenvormigheid/enersheid so goed as jy kan en doen alles wat jy kan om konsentrisiteit te bevorder.  Indien die hoeveelheid krimp op die dop akkuraatheid help, is daar 'n onderliggende probleem wat meer sal help as dit reggemaak word.  Gewoonlik is dit iets wat nie konsentries is nie.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7990
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Arnold »

Gerard, speel neck tension (in 'n sekere sin) dan nie tog maar 'n rol nie? As jy nie konsentriese neke wande het nie gaan jy tog nie konsentriese nek tension kry nie en dit gaan maak dat jou koeels skeef gelanseer word of het ek nou die ding aan die gat beet?

Dit wat jy egter s? oor die neck tension wat verskil tussen rondtes kan ek egter nie komentaar oor lewer nie. Hierdie is al rede hoekom ek nie van die Lee collet die hou nie. Ek voel dat alhoewel ek mooi reguit nekke kry weet ek nie of die neck tension konstant is tussen doppe beheer word nie en dus partial full length size ek eerder.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Hein M. »

As ek reg verstaan,

Die koeel moet met ander woorde net vas/styf genoeg sit sodat die tpl nie beinvloed word nie. 
Hoe bepaal jy nou met doodsekerheid die regte "tension"?

Stem 100% saam oor die konsentriese oplyning van komponente.  Gaan lees maar die eerste klompie bladsye van Somchem se herlaai-handleiding.

Moenie 'n fout maak nie.  Die Collet die is nie so bad nie.  Het sy nadele, maar ook baie goeie voordele!

Hein M.
Last edited by Hein M. on Tue Oct 12, 2010 10:20 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Gerard

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Gerard »

As jy nie konsentriese neke wande het nie gaan jy tog nie konsentriese nek tension kry nie en dit gaan maak dat jou koeels skeef gelanseer word
 Arnold, jou stelling is reg en dit is die gebrek aan konsentrisiteit wat die probleem is.  Ek verstaan wisselende neck tension as verskille in spanning tussen konsentriese doppe.  
Hoe bepaal jy nou met doodsekerheid die regte "tension"?
  Dit is onbelangrik en jy het in elk geval nie veel beheer daaroor nie.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Nico Harris »

dankie vir julle bydraes! julle het my baie gehelp sover! nog een laaste vraag, die Collet die wat ek gebruik is mos die regte ding om konsentriese nekke en ook reguit nekke te kry?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7990
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Arnold »

Maak net seker jy size ten minste twee keer en roteer die dop tussen die pogings, soos hulle aanbeveel.

Ek volg die metode as ek partial full length size en ek kry baie mooi reguit nekke. {dit het ek deur meting bevestig}
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Hein M. »

Arnold wrote: Maak net seker jy size ten minste twee keer en roteer die dop tussen die pogings, soos hulle aanbeveel.

Ek volg die metode as ek partial full length size en ek kry baie mooi reguit nekke. {dit het ek deur meting bevestig}
Ek doen dit ook as ek met die Collet die necksize.

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Nico Harris »

Arnold ek verstaan hkm jy twee keer size as jy partial neck size, maar sover ek weet is die collet veronderstel om self centrerring te wees. se decapping pin float mos!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7990
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Arnold »

Harris30-06, as jy 'n meet instrument het om die run-out van die dop nekke te meet sal jy dit sien.

My gevuurde doppe het gewoonlik mooi konsentriese nekke, na een keer se size {selfs met die collet die, wat ek ook op my 223 gebruik} is dit nie meer dieselfde storie nie. Na die tweede keer se size lyk dinge beter.

Lee beveel aan dat jy dit so doen as jy die collet die gebruik, en dit is hier vandaan dat ek dit nou op my my ander metodes toepas. Dit is snaaks dat hoe 'n paar thou jou pla as jy dit kan meet, maar voor jy dit geweet het was als reg volgens jou  :P

As jy goedkoop seater dies gebruik kan jy dieselfde volg om om jou koeels te seat. Seat die koeel effens, laat sak, twist die dop, seat nog so bietjie dieper, laat sak en twist die dop, seat nog so bietjie ensovoorts totdat die koeel reg geseat is. Dit is bietjie meer moeite maar as jy suinig is moet jy maar die truuks gebruik. Ek gebruik nou nie meer lee seater dies nie want hulle gee vir my onaanvaarbare run-out en dus het ek vir my 308 en 223 'n paar Forster seater dies gekoop. Die goed is bietjie duur, maar in plaas van 5 uit 50 reguit rondtes as ek laai kry ek nou 49 of 50 reguit rondtes  ;D
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Hein M. »

Arnold wrote:
Dit is snaaks dat hoe 'n paar thou jou pla as jy dit kan meet, maar voor jy dit geweet het was als reg volgens jou  :P
;D  'n Karaktereienskap van 'n bloubloed-herlaaier...

Met die Redding seater kry ek ook minder run-out.  Ek is wel versigtig om kompetisie dies vir my jaggewere te gebruik.  Het al geld so gemors.

Hein M.
Last edited by Hein M. on Wed Oct 13, 2010 10:27 am, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7990
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Arnold »

hein wrote:
Arnold wrote:
Dit is snaaks dat hoe 'n paar thou jou pla as jy dit kan meet, maar voor jy dit geweet het was als reg volgens jou  :P
;D  'n Karaktereienskap van 'n bloubloed-herlaaier...

Met die Redding seater kry ek ook minder run-out.  Ek is wel versigtig om kompetisie dies vir my jaggewere te gebruik.  Het al geld so gemors.

Hein M.
Ek sou ook nie 'n benchrest seater die vir 'n 9.3X62 koop nie  ;D

Maar ek wil darem h? dat my gewere waarmee ek bietjie verder skiet so effens beter perform. Ek wil graag op 200m onder 'n duim skiet {en het dit al so paar keer reg gekry as ek enkel skoot groeperings skiet  ;D}

Ek moet egter met julle stry oor die ding wat jou groeperings die meeste laat krimp ... uit my ondervinding is dit oefen  :D
Spandeer meer tyd om te leer skiet as wat jy doen om jou gereedskap reg te kry. {maar dit is darem gerus stellend as jy weet jou tools is reg}
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Hein M. »

Arnold,

Stem.  Dit is waar my 223 handig te pas kom.  Lae lopende koste en gevolglik meer skote.

Jammer dat ek die onderwerp aanpas, Nico...

NS.  Arnold, wat se trimmer gebruik jy?  Ek het na lank se gesukkel met Lee, verlede week 'n Wilson gekoop.  Gaan hom die naweek uitprobeer. 

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7990
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Arnold »

Ja, ons is nou hier heel van die topic af.

Tans gebruik die armgat ook nog die Lee trimmer, maar ek het al die Wilson op my verjaarsdag lysie geskryf. Van al die trimmers hou ek die meeste van hoe die wilson werk en dit maak vir my die meeste sin om die dop te ondersteun soos dit in die geweer ondersteun gaan word en 'n gelyke nek met betrekking tot die vlak te sny en nie noodwendig die rim nie.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by Nico Harris »

daar is geen pyne hein! prt julle manne! ek lees/leer lekker!!!

groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by SmitH »

n Vriend het vir my 100gr 243 gameking punte gegee wat ek vir hom moet laai , maar nou se vandie manne met wie ek gepraat het dat die 243 sukkel om groepering te skiet met 100gr punte en pmp doppe is daar van julle manne wat my dalk kan raadgee asb.Die maak is n Kriegeskorte made in Germany as dit sal help


Dankie
SmitH
tafjak

Re: n Vragie vir die slim manne!

Post by tafjak »

SmitH

Net die koe?ls vir fabrieks 243. Begin so met 37gr S365 en jy behoort goeie groepe te kry, goed genoeg om te kan jag.
Post Reply