Nuweling

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Bazil
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Wed May 22, 2013 9:39 am

Nuweling

Post by Bazil »

More manne, eks nuut hier op die forum, maar het al so paar keer deur die onderwerpe geloer en daars altyd iets interessant, weet sommer ek gaan baie leer. Eks woon in King Williams Town in die Oos Kaap. Ek besit n Howa 30-06 en wag nog vir my lisensie goedkeuring by die CFR, hoop om die goedkeuring binnekort te ontvang!

Groete
Bazil
30-06 Howa
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuweling

Post by jaracal »

Bazil
Baie welkom en deel met ons jou vreugdes na ontvangs van die lisensie.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuweling

Post by jamalley »

Baie welkom, ek hoop jy geniet dit op die forum
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Nuweling

Post by Frikkiedbr »

Welkom, ek hoop jy geniet dit op die forum, saam ons almal
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuweling

Post by FHM »

Bazil wrote:More manne, eks nuut hier op die forum, maar het al so paar keer deur die onderwerpe geloer en daars altyd iets interessant, weet sommer ek gaan baie leer. Eks woon in King Williams Town in die Oos Kaap. Ek besit n Howa 30-06 en wag nog vir my lisensie goedkeuring by die CFR, hoop om die goedkeuring binnekort te ontvang!

Groete
Bazil

Dagse Bazil en welkom om ons kampvuur.
Hier bring jy jou eie dop en hout, maar die vleis word gesponsor :laugh:

Gaan sluit aan by die 30-06 bende ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Post Reply