Vee bestuurstelsel -
-
Biltongjagter
Vee bestuurstelsel -
Ek kan dink dat dit baie belangrik is vir enige veeboer om 'n 'vroe? opsporing- en waarskuwingstelsel' tot sy beskikking te h? in die bestuur en beheer van sy verskillende veetroppe.
So 'n stelsel kan ingespan word om 'n verskeidenheid take, wat werklik belangrik is in die voorkoming van vee- en ander boerderyverliese, te verrig sonder dat die boer self die taak hoef uit te voer.
Bv. 1. die monitering van watervlakke in suipings;
2. die monitering van spilpunte en ander pompe op lande waar voer of
ander gewasse verbou word; en in die lig van hierdie forum se hoof
aktiwiteit, nl. probleemdier beheer,
3. die vroe? opsporing van uitermatige beweging in 'n veetrop met
waarskuwing aan die veeboer daarvan sodra dit plaasvind.
Punt 3 met die bedoeling dat jakkals/rooikat aktiwiteite op daardie oomblik moontlik die buitengewone tropbeweging kan veroorsaak en/of ander buitengewone aktiwiteite soos veediefstal wat besig is om plaas te vind.
Dit is nou 'n lang storie om hier te tik, maar in kort kom dit daarop neer dat daar wel sulke tegnologiese stelsels beskikbaar is, wat hier plaaslik vervaardig word en reeds omvattend getoets is en suksesvol aangewend is.
Sou daar veeboere wees wat in sulke stelsels sou belangstel of dan meer te wete te kom daaroor?

- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Vee bestuurstelsel -
Biltongjagter
Werk die stelsel met selfoon siene of iets anders?
Robert

Oorwining deur opleiding
-
Biltongjagter
Re: Vee bestuurstelsel -
Robert,
Sover ek verstaan, ja.
Ek is nou nie die ekspert met die stelsels nie, maar as jy belangstel kan ek jou in
verbinding stel met die manne wat alles weet en die apparaat self vervaardig ook.
Die betrokkenes is al jare besig met allerlei opsporing- en waarskuwingstelsels en is dus nie nuut in die hantering van die tipe apparaat nie.
Laat weet gerus of jy belangstel.
Sover ek verstaan, ja.
Ek is nou nie die ekspert met die stelsels nie, maar as jy belangstel kan ek jou in
verbinding stel met die manne wat alles weet en die apparaat self vervaardig ook.
Die betrokkenes is al jare besig met allerlei opsporing- en waarskuwingstelsels en is dus nie nuut in die hantering van die tipe apparaat nie.
Laat weet gerus of jy belangstel.
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Vee bestuurstelsel -
Pieter
Hier is nou nie selfoon opvangs van 'n dag oud op die plaas nie. As daar stelsels is wat nie van selfoon sein gebruik maak nie, sal hier baie ouens wees wat gaan belang stel.
Laat weet as jy iets hoor
Robert
Hier is nou nie selfoon opvangs van 'n dag oud op die plaas nie. As daar stelsels is wat nie van selfoon sein gebruik maak nie, sal hier baie ouens wees wat gaan belang stel.
Laat weet as jy iets hoor
Robert
Oorwining deur opleiding
-
Biltongjagter
Re: Vee bestuurstelsel -
Robert,
Het so vlugtig met een van die manne gepraat.
Indien jul geen selfoon sein het nie, kan daar wel van radio golf verbindings gebruik gemaak word.
Natuurlik bring dit mee dat sulke goed soos gerigte antennas en basis stasies dan ter sprake kom wat aanvanklike kostes verhoog.
Indien boere van aangrensende plase in sulke gevalle saamspan en almal die stelsels implementeer, kan aanvanklike koste gedeel word in terme van basis stasies en in sommige gevalle selfs ook gerigte antennas.
Nogtans kan die stelsels steeds doen wat aanvanklik vermeld is, nl. om 'n vee en boerdery bestuurstelsel daar te stel vir die boer.
Baie meer spesifieke inligting oor gebied wat bedien moet word, soos topografie van die bediende gebied en grootte van die gebied, ens. sal beskikbaar moet wees om 'n meer detail uiteensetting te kan gee.
Wat belangrik is van sulke stelsels is dat, indien die plaasman Vrydagaand wingerdgriep opdoen en eers Dinsdag weer bykom, gaan die skaap nie 3+ dae sonder water moet gaan nie. Kan voorkom word en ook so moontlike skade, hetsy agv gebrek aan water en/of probleemdier bedrywighede.
Koos.

Last edited by Biltongjagter on Fri Oct 08, 2010 8:51 pm, edited 1 time in total.
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Vee bestuurstelsel -
Koos
Sorry vir die Pieter. So tussendeur met Baboon stalker gesels en name verwar, Dit is Vrydag aand en die week was lank en pynlik.
Sorry vir die Pieter. So tussendeur met Baboon stalker gesels en name verwar, Dit is Vrydag aand en die week was lank en pynlik.
Oorwining deur opleiding
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Vee bestuurstelsel -
Biltonjagter
Daai watermoniteering ding sal van onskatbare waarde wees.
Waar vind ek meer uit.
Chris101

Knou die gediertes AF.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Vee bestuurstelsel -
Biltongjagter
Ja sulke stelsels kan seker werk. Maar dit is maar altyd die kostes en instandhouding wat gaan bepaal of dit op die lang termyn die toets van die tyd sal deurstaan. As daar plekke is waar dit al n heel paar jaar kostedoeltreffend werk sal dit wys of dit die moeite werd is.
Op die ou end is dit maar die boer se voetspore wat gewoonlik die ding maak werk.
groetnis Freddie

yol bolsun
-
Biltongjagter
Re: Vee bestuurstelsel -
Chris101,
Ek sal meer besonderhede in die komende week bekom en aan jou deurgee. Ek bemark nie huidig die toestelle nie, is bloot gevra om bietjie marknavorsing te doen oor die omvang van die behoefte na die tipe toerusting onder boere.
Het julle selfoon seine in Prieska se w?reld?
Freddie,
Waar wat jy s?, maar blykbaar is die toerusting relatief goedkoop (waar selfoon seine beskikbaar is - is daar seine by jou in Tarkastad?) en het bitter min instandhouding nodig. Is boonop ook van so 'n aard dat daar nie maklik aan gepeuter kan word, in die sin dat dit daardeur buite aksie gestel kan word nie.
Robert,
Interessantheidshalwe, jy s?:
Hier is nou nie selfoon opvangs van 'n dag oud op die plaas nie.
Wat se tipe Internet koppeling het jy daar op die plaas?

Ek het geen sel of internet op die plaas nie, bel en internet doen ek van die dorpshuis af. Ek is so 36km van die dorp af en ry uit plaas toe en slaap oor so heen en weer.
Radio maste klink bietjie duur as ju 40km maste moet op sit.
Laat weet maar hoe dit werk
Robert
Radio maste klink bietjie duur as ju 40km maste moet op sit.
Laat weet maar hoe dit werk
Robert
Oorwining deur opleiding
-
Biltongjagter
Re: Vee bestuurstelsel -
Robert,
Kan inderdaad wees soos jy s?:
Radio maste klink bietjie duur as ju 40km maste moet op sit.
Dit hang natuurlik baie af van die topografie van die w?reld daar rond.
Is dit plat, vlakte of bergagtig tussen jou plaas en die dorp en natuurlik op jou plaas self ook?
Bergagtige dele waar geen selfoon ontvangs is nie, maak dit natuurlik baie duurder en soms selfs onmoontlik vir die stelsels om op sekere dele van plase en gebiede te funksioneer.
Laat weet asb. hieroor.
Groete,

Last edited by Biltongjagter on Sun Oct 10, 2010 1:12 pm, edited 1 time in total.
- Taylor
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue Nov 17, 2009 1:35 pm
Re: Vee bestuurstelsel -
Hier by ons in die vrystaat grbruik ons ook n stelsel wat ons baie help met die bekamping van vee diefstalle, en dit is verbasend hoeveel kere ons jakkalse skiet tussen die skape, maar die water monitering gaan nie werk op ons stelsel nie.
As ons die stelsel so 8-10 jaar terug kon gehaad het, sou die vrystaat nog vol skape gewees het.
Maar die 2 been jakkalse het gesorg dat ons redelik sonder skape is.

Gooi daai lood reguit !!!!