Manne as daar iemand is binne redelike ry afstand:
R400 per Springbok, geen dagfooi.
Dit is vir Vrydag 24 Mei.
Kan oorslaap Aberdeen B&B - R150.
Die oom hulle was 6 jagters toe trek 2 kop uit, so daar is plek vir 2 jagters.
Dink dis 'n lekker geleentheid as man gou kan uit ry.
Daar is slag en koel plek en enige grootte bok is R400.
My nr: 084 258 3536.
Petrie.
Goeie Springbokjag geleentheid - Aberdeen -R400 geen dagfooi
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Goeie Springbokjag geleentheid - Aberdeen -R400 geen dag
Hoe ver is Aberdeen van Klerksdorp af? 
Aim small, miss small
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: Goeie Springbokjag geleentheid - Aberdeen -R400 geen dag
815km en............8dae en 1uur van Aberdeen in Engeland.
Jy kan seker sien ek is verveeld by die werk

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Goeie Springbokjag geleentheid - Aberdeen -R400 geen dag
toe al reggekom
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Goeie Springbokjag geleentheid - Aberdeen -R400 geen dag
As ek die gesien het voor ek gister terug gekom het sou ek n paar dae ekstra gebly het, Ai Tog!
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Goeie Springbokjag geleentheid - Aberdeen -R400 geen dag
Dis jammer Blok.
Die oom laat weet daar is nog plek vir 'n man of 2..
Die oom laat weet daar is nog plek vir 'n man of 2..
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Goeie Springbokjag geleentheid - Aberdeen -R400 geen dag
Ek is so bietjie was, Ek het egter n pel of twee ek gaan hulle kontak en laat weetGreyGhostGear wrote:Dis jammer Blok.
Die oom laat weet daar is nog plek vir 'n man of 2..
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Goeie Springbokjag geleentheid - Aberdeen -R400 geen dag
Het die manne gekontak ongelukig ook reeds vas gemaak - sorry kon nie help nietheedge wrote:Ek is so bietjie was, Ek het egter n pel of twee ek gaan hulle kontak en laat weetGreyGhostGear wrote:Dis jammer Blok.
Die oom laat weet daar is nog plek vir 'n man of 2..