jag hoopstad distrik.

Post Reply
stan man

jag hoopstad distrik.

Post by stan man »

ek het nog heelwat plek op die nuwe plaas.
s/bok;r/b/bok;r/bok';swb;bwb;rhb;eland;v/vark;zebra t/bok; ens.ens.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: jag hoopstad distrik.

Post by Geno »

Stan, gooi bietjie pryse asb?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: jag hoopstad distrik.

Post by Alwyn »

Stan Man

Watter datems is oop..........
stan man

Re: jag hoopstad distrik.

Post by stan man »

springbok 700
blesbok 1000 wit 1500
roiibok 900 -1000
r/h bees 3500
swb 2300-2500
bwb 3300-3500
v/vark 500
koedoe koei 2200 bul poa
eland 5000-6500
waterbok 6000
zeb 6000
gemsbok 4000
daar is nog eksotiese wild ook

opdie plaas het ek nog spasie oop van nou af tot5 junie en dan weer vanaf 21 junie tot aan die einde van my tyd op aarde.
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: jag hoopstad distrik.

Post by Alwyn »

stan man wrote:springbok 700
blesbok 1000 wit 1500
roiibok 900 -1000
r/h bees 3500
swb 2300-2500
bwb 3300-3500
v/vark 500
koedoe koei 2200 bul poa
eland 5000-6500
waterbok 6000
zeb 6000
gemsbok 4000
daar is nog eksotiese wild ook

opdie plaas het ek nog spasie oop van nou af tot5 junie en dan weer vanaf 21 junie tot aan die einde van my tyd op aarde.

Stan Man
Jy het n PM
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: jag hoopstad distrik.

Post by NicoSmit »

is dit bakkie skiet of voorsit of bukka ma kruip (buk en bekruip)
stan man

Re: jag hoopstad distrik.

Post by stan man »

dit is buk en bekruip en bakkie jag
User avatar
PJB
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am

Re: jag hoopstad distrik.

Post by PJB »

More Stan ekt vir jou n PM gestuur!
Groete
User avatar
Gerharddb
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Wed Aug 28, 2013 7:39 pm

Re: jag hoopstad distrik.

Post by Gerharddb »

Stan, jyt goeie pryse in my opinie.

Jou springbokke, is daar n aanduiding van uitslag gewig? En die blesbokke asook die rooibokke?
Dagfooie?

Groete
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: jag hoopstad distrik.

Post by KalahariKlong »

Stan, takbok pryse asb man?
mier
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Wed May 21, 2014 9:48 pm

Re: jag hoopstad distrik.

Post by mier »

naand Stan
ons wil graag boek 24ste tot 28ste vir gesin vir biltonjag
ons is 3 jagters een is 14jaar en 1 nie jagter
stuur asb die dagtariewe en ander kostes
kyk uit vir jou boodskap of epos my op longilse73@gmail.com
groete
mornay en ilse
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: jag hoopstad distrik.

Post by Roger »

Frans, is hier nog plek oop vir n naweek? Soek spesifiek paar varke :-)
Too many to mention ;-)
andrem
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Wed May 06, 2015 4:36 pm

Re: jag hoopstad distrik.

Post by andrem »

stan man wrote:ek het nog heelwat plek op die nuwe plaas.
s/bok;r/b/bok;r/bok';swb;bwb;rhb;eland;v/vark;zebra t/bok; ens.ens.
Middag kan u vir my beskikbare datums stuur en kostes vir jag / verblyf.
Groete
Andre Muller
andrem@lightstone.co.za
User avatar
JohannC
Full Member
Full Member
Posts: 160
Joined: Wed May 29, 2013 9:54 am

Re: jag hoopstad distrik.

Post by JohannC »

Sal jy my asb laat weet watter datum oop is, dalk einde Julie/Augustus.

Baie dankie
Johann
User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 555
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Re: jag hoopstad distrik.

Post by TOKELOS »

Manne?
Let na die datums van die laaste posts voor julle navraag.
Ek dink julle kan dalk biekie laat wees.
Uga7
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Thu May 07, 2015 7:11 am

Re: jag hoopstad distrik.

Post by Uga7 »

More Stan,

Ek wil net graag hoor of jy nog enige spasie het vir die eerste 3 weke van Julie of dan enige tyd in Augustus?

Hoor graag van jou!

uga2506@gmail.com

Groete Quintin
biltongjag
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon Jun 08, 2015 5:08 pm

Re: jag hoopstad distrik.

Post by biltongjag »

stan man wrote:springbok 700
blesbok 1000 wit 1500
roiibok 900 -1000
r/h bees 3500
swb 2300-2500
bwb 3300-3500
v/vark 500
koedoe koei 2200 bul poa
eland 5000-6500
waterbok 6000
zeb 6000
gemsbok 4000
daar is nog eksotiese wild ook

opdie plaas het ek nog spasie oop van nou af tot5 junie en dan weer vanaf 21 junie tot aan die einde van my tyd op aarde.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: jag hoopstad distrik.

Post by Roger »

biltongjag wrote:
stan man wrote:springbok 700
blesbok 1000 wit 1500
roiibok 900 -1000
r/h bees 3500
swb 2300-2500
bwb 3300-3500
v/vark 500
koedoe koei 2200 bul poa
eland 5000-6500
waterbok 6000
zeb 6000
gemsbok 4000
daar is nog eksotiese wild ook

opdie plaas het ek nog spasie oop van nou af tot5 junie en dan weer vanaf 21 junie tot aan die einde van my tyd op aarde.
Mail my asb n pryslys met jou besonderhede.

Roger(dot)Berger(at)telkomsa.net
Too many to mention ;-)
Post Reply