Ontstellende syfers! Hoe verwerk jy dit?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Ontstellende syfers! Hoe verwerk jy dit?
Ja dis nogal iets om oor na te dink, gelukkig dink ek die meeste van ons het meer as 1 wapen!!
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Ontstellende syfers! Hoe verwerk jy dit?
Maak nie sin nie.
Miskien is hier iemand wat beter is met wiskunde op die Forum wat kan verduidelik.
Raming: tussen 500,000 en 4,000,000 onwettige wapens. Hoe bepaal jy dit?
Burgers besit 5,950,000 vuurwapens.
Registrasies is 3,737,676
Verskil is 2,212,324
Daar is net 1,800,00 wettige vuurwapen eienaars.
Private besit 102,454 gewere, 361,905 Haelgewere, 1,956,883 Handwapens = 2,421,242
Ingehandig 62,404
Vernietig 244,719
Bietjie verwarrend.
Groete.

Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Ontstellende syfers! Hoe verwerk jy dit?
NEGE3
Het jy dan nie al in die pers dit opgetel dat kinders se Wiskundige vermoëns van die swakste in die wêreld is nie? Baie van hulle is nou al uit die skool en kan nie spel nie, kan nie skryf nie, kan nie lees nie en kan nie reken nie!
Het jy dan nie al in die pers dit opgetel dat kinders se Wiskundige vermoëns van die swakste in die wêreld is nie? Baie van hulle is nou al uit die skool en kan nie spel nie, kan nie skryf nie, kan nie lees nie en kan nie reken nie!
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Ontstellende syfers! Hoe verwerk jy dit?
Pieter Willem Vorster wrote:NEGE3
Het jy dan nie al in die pers dit opgetel dat kinders se Wiskundige vermoëns van die swakste in die wêreld is nie? Baie van hulle is nou al uit die skool en kan nie spel nie, kan nie skryf nie, kan nie lees nie en kan nie reken nie!
Dan het skoolgeld van R10 per jaar per gesin opgegaan na R1000 per maand.
Verstaan nie.
Groete.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am