Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Naand
Ek's nuut hier en wou darem net hallo se.
Ek jag met boog en geweer en het darem jakkals se kind met die boog bokveld toe gestuur.
Het so bietjie gelees op v d baldsye en spelling is nie my sterkpunt nie, ek skiet eerder.
Groete
D