VRYSTAAT BLESBOK JAG

Post Reply
bokbal
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 55
Joined: Sun Dec 02, 2012 7:21 pm

VRYSTAAT BLESBOK JAG

Post by bokbal »

2 x BLESBOKKE
2 x NAGTE VERBLYF
MINIMUM 4 JAGTERS
R 2600,00


2 x BLESBOKKE
2 x NAGTE VERBLYF
MINIMUM 6 JAGTERS
R 2500,00

PRYSE SLUIT IN: DAG/NAG FOOI, JAGVOERTUIG, GIDSE, SLAG, 2 BLESBOKKE
PRYSE SLUIT UIT: KOS, DRANK, AFTREK VAN VELLE = R20,00 per bok extra

082 5744 651
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: VRYSTAAT BLESBOK JAG

Post by HeinrichPrinsloo »

Waar in die Vrystaat ???
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: VRYSTAAT BLESBOK JAG

Post by Jakkalsgat »

Heinrich ek verbeel my klokke is op Verkeerdevlei.
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: VRYSTAAT BLESBOK JAG

Post by Jean Marais »

Bokbal

Hoekom net 2 blesbokke vir 'n voorvereiste van 4 en 6 jagters. Ek sou reken dat as jy 'n minimum van 4 jagters verlang, jy minstens 4 bokke moet aanbied in jou prys, en dieselfde vir 6 jagters - darem minstens 6 bokke in jou prys.

Anders, wie gaan jag, en wie gaan kyk?
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: VRYSTAAT BLESBOK JAG

Post by Jakkalsgat »

Jean

Ek glo hierdie is pakket per jagter.

Groete
Jaco
bokbal
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 55
Joined: Sun Dec 02, 2012 7:21 pm

Re: VRYSTAAT BLESBOK JAG

Post by bokbal »

2x BLESBOKKE en 2x NAGTE VERBLYF PER PAKET PER JAGTER MET N MINIMUM VAN 4 JAGTERS MET ANDER WOORDE 8 BOKKE AS DAAR 4 JAGTERS

DIE JAG IS IN DIE VENTERSBURG DISTRIK.

EK HOOP DIT MAAK SIN.
User avatar
Sniper66
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm

Re: VRYSTAAT BLESBOK JAG

Post by Sniper66 »

Dis net jammer Kuruman is bietjie ver,ek sukkel om by ons pkek te kry.
Brock
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Sat Nov 24, 2012 7:21 pm

Re: VRYSTAAT BLESBOK JAG

Post by Brock »

Het julle net blesbokke of is daar ander wild ook beskikbaar?
bokbal
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 55
Joined: Sun Dec 02, 2012 7:21 pm

Re: VRYSTAAT BLESBOK JAG

Post by bokbal »

Ek het nog n paar Swartwildebeeste oor
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: VRYSTAAT BLESBOK JAG

Post by Jakkalsgat »

Prys?
bokbal
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 55
Joined: Sun Dec 02, 2012 7:21 pm

Re: VRYSTAAT BLESBOK JAG

Post by bokbal »

R2000,00 Koeie
R2400,00 Bulle
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: VRYSTAAT BLESBOK JAG

Post by Jean Marais »

bokbal wrote:2x BLESBOKKE en 2x NAGTE VERBLYF PER PAKET PER JAGTER MET N MINIMUM VAN 4 JAGTERS MET ANDER WOORDE 8 BOKKE AS DAAR 4 JAGTERS

DIE JAG IS IN DIE VENTERSBURG DISTRIK.

EK HOOP DIT MAAK SIN.
Dankie. Dom van my om nie in te sien dat die paket per jagter is nie.

Groete
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Post Reply