More almal
Rooies en Dawid beplan jagnaweek vir bogenoemde naweek in Douglas en soek maters om jag vol te maak ons kyk na so 8 manne en pryse is as volg:
WILD
SPRINGBOKKE R 500 (net 'n paar oor)
ROOIBOK R 1 250 Grootram R 900 jongram R 750 ooi
VOLSTRUIS R1 000 (wyfie)
KOEDOE BO 46" R 5 500 R 3 500 (bul) R 2 500 (koei)
WATERBOK R 3 500 (koeie)
ELAND R 6 500 (koeie)
BLOUWILDEBEES R 3 200 (bul) R 2 500 (koei)
VERBLYF EN ANDER
VERBLYF: R 900 PER PERSOON VIR DIE NAWEEK
INGESLUIT : SLAAPPLEK, BEDDEGOED, BREEKWARE, EETGEREI, POTTE EN PANNE
VUURMAAKHOUT, SLAGTER, SLAGHOK EN JAGBAKKIES. (SLAG: BINNEGOED UIT, KOP EN POTE AF)
AFSLAG VAN VELLE : R 30 PER KLEIN EN R 60 PER GROOTBOK.
Eet en Drinkgoed moet self gebring word
Deposito van R 500 per jagter is betaalbaar met bespreking.
Jagnaweek 7 tot 9 Junie 2013, Weltevrede, Dougals
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Jagnaweek 7 tot 9 Junie 2013, Weltevrede, Dougals
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Jagnaweek 7 tot 9 Junie 2013, Weltevrede, Dougals
Hoeveel springbokke is beskikbaar?
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jagnaweek 7 tot 9 Junie 2013, Weltevrede, Dougals
Rasmus
By my seker net 10 maar ons kan hoor of Rooies op ander plek ook het want ek weet hulle reel Springbokke vir die Vrydag
By my seker net 10 maar ons kan hoor of Rooies op ander plek ook het want ek weet hulle reel Springbokke vir die Vrydag