howa 308 s335 165gr
-
QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
howa 308 s335 165gr
Goeie dag manne
Ekt so bietjie raad nodig met die laai van my howa. Sal gaaf wees as iemand bq kan raadgee met QL!
Kaliber -----308-------
Koeel -----Sierra Gameking hollow point boat tail---------
Koeel gewig ------165
Maak Dop ------winchester-----
H2o dop -------?----
Slagdop --------pmp large rifle magnum-----
MAKS TPL(teen groewe) 71mm
TPL -------70,4mm------
Magasyn kas Lengte -------
Loop Lengte -----22"
Kruit s335 lot 698
Lading 1 Spoed 43,1gr lewer 2708fps
Lading2 Spoed 42,7gr lewer 2690fps
Hoop die gegewens is voldoende. Enige hulp sal waardeer word.
Groetnis
Jason

Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: howa 308 s335 165gr
Het jy enige tekens van druk ervaar? Volgens Quick Load is jy naby aan 9000psi oor maksimum druk. Die akkurate node is by 2570vps en dit behoort jy met 40,2gr te kry. In die Somchem boekie was die ou maks lading vir 'n 168gr koeël 41,5gr. Jy het dit nou met heelwat oorskry.
Veilig laai asb. Ons verkies 'n heel deelnemer an die forum.
Veilig laai asb. Ons verkies 'n heel deelnemer an die forum.
-
QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
Re: howa 308 s335 165gr
Bja danki v di raad!
Ekt gdink di spoed is bq vinnig, ma my vorige akkurate node was op 43,1gr kryt teen 2640fps. Wat ek we'll verander ht was om nader aan di groewe t gaan, wat natuurlik nou di spoed verhoog ht. Ma 2640fps is seker bja na aan maks druk in 308 mt 165gr punt? Ek sal sorg dat ek heel bly en dai 40,2gr laai v 2570fps.
Bja danki v di hulp. Sal lat weet wat is die verdict!
Leke dag!

Om di waarheid t se da was een primer wat bq plat geslaan was. Di slot ht maklik oopgemak. So di druk tekens wasi bja duidelik ni.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: howa 308 s335 165gr
Ons het n pakkie gekoopte hornady 165gr wat met interlocks gelaai is geskiet deur Gerhard se musgrave oor die chrony. Die boksie voorspel 2700fps by tromp en ons het gemeet hier by 2730fps. Hulle was ook baie konstant gelaai. So dan is 2700fps seker nie te vinnig vir 165gr of is dit omdat hulle met oorsee se kruit gelaai is?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: howa 308 s335 165gr
Nuwe soort taal wat jy skryf. Wat noem 'n mens dit!QG18de wrote:Om di waarheid t se da was een primer wat bq plat geslaan was. Di slot ht maklik oopgemak. So di druk tekens wasi bja duidelik ni.
Baster tussen "shorthand" en Boesman?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: howa 308 s335 165gr
Lyk my hul telefone is twitter (a twit was a fool in my days) gestel en kies die woorde vooruit. Pieter, as onderwyser moet jy my bekommernis kan verstaan. Ek het jare laas vas geskryf synde ek self sukkel om dit te lees. Handskrif is besig om te verdwyn.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: howa 308 s335 165gr
daai is sommer "slegmoer cell foon taal"....Dewie probeer dit ook tot ek hom knyp....
Marius, hoe het jy daai druk uitgewerk sonder gegewe dop volume??
Marius, hoe het jy daai druk uitgewerk sonder gegewe dop volume??
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: howa 308 s335 165gr
Ek het die gegewe dopvolume gebruik. Al is die kamer groter het die hoë spoed en lading vir my gedui op oordruk. Die ou Somchem handleiding is deur Johan Loubser opgestel en die man is deesdae by van die Amerikaans dryfmiddel maatskappye betrokke. Die kundigheid was nog daar en dus is daardie spoed 'n baie goeie riglyn.
-
QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
Re: howa 308 s335 165gr
Naandse manne
Ek sien ek ontstel julle so ietwat met die shorthand skrywery! Ek het die boodskap van my selfoon af gepost, so dit is die rede vir die snaakse skrif. Ek is ook 'n onderwyser so ek verstaan julle frustrasie!
Ek sal in die vervolg nie weer so maak nie.
Baie dankie vir di hulp sover tripod. Se my, is dai 2570fps die vinnigste node wat ek kan bereik? Ek het nou oorgegaan van die sierra gameking spitzer af na die hollow point toe. Interessant genoeg is dat ek die hollow point basies teen die groewe kan kry en nogsteeds in my magasyn pas, waar ek dit nie met die spitzer kon regkry ni.
Jason
Ek sien ek ontstel julle so ietwat met die shorthand skrywery! Ek het die boodskap van my selfoon af gepost, so dit is die rede vir die snaakse skrif. Ek is ook 'n onderwyser so ek verstaan julle frustrasie!
Ek sal in die vervolg nie weer so maak nie.
Baie dankie vir di hulp sover tripod. Se my, is dai 2570fps die vinnigste node wat ek kan bereik? Ek het nou oorgegaan van die sierra gameking spitzer af na die hollow point toe. Interessant genoeg is dat ek die hollow point basies teen die groewe kan kry en nogsteeds in my magasyn pas, waar ek dit nie met die spitzer kon regkry ni.
Jason
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: howa 308 s335 165gr
As jy die koeël in die groewe in druk sorg dit vir 'n hoër piekdruk wat gevaarlik kan wees. Begin 0,5 na 1mm weg van die groewe en kry dan die spoed van 2570 wat die hoogste node is. Nou kan jy verfyn deur stelselmatig die TPL kleiner te maak om die akkuraatste lengte te kry.
-
QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
Re: howa 308 s335 165gr
Is reg so. Ek sal so maak. Hy is darem nie teen die groewe nie. Ekt hulle 0,6mm van die groewe af geseat. Ek sal julle laat weet sodra ek hulle getoets het.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
-
QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
Re: howa 308 s335 165gr
Manne.
Was vandag weer aan di skiet, en die resultate was snaaks....
40,2gr met TPL van 70,4mm ht maar n spoed gegee van 2435fps average. Die groepering was nie te sleg nie. Ek laai toe ook n paar koeels met 42gr en hulle average toe so 2540fps. Op 2540fps was di een groep so 2duim, en di ander groep was dai 3 skote 0,6duim ytmekaar en n 4de skoot le toe amper weer 2duim links.
Enige voostelle hiervandaan verder?
Dit was so 20grade celsius vdag gewees.
Baie dankie!
Jason
Was vandag weer aan di skiet, en die resultate was snaaks....
40,2gr met TPL van 70,4mm ht maar n spoed gegee van 2435fps average. Die groepering was nie te sleg nie. Ek laai toe ook n paar koeels met 42gr en hulle average toe so 2540fps. Op 2540fps was di een groep so 2duim, en di ander groep was dai 3 skote 0,6duim ytmekaar en n 4de skoot le toe amper weer 2duim links.
Enige voostelle hiervandaan verder?
Dit was so 20grade celsius vdag gewees.
Baie dankie!
Jason
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: howa 308 s335 165gr
Die 308 verloor ook maar lekker spoed as jy van 150 na 165gr beweeg. Ek bly maar by 150gr en as iets groot geskiet moet word sal n 150gr mono ook genoeg wees.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: howa 308 s335 165gr
Ek is van mening dat jul chrony lesings die probleem is. Die eerste spoedlesings is te hoog en daarom my waarskuwing oor te hoë druk.QG18de wrote:Manne.
Was vandag weer aan di skiet, en die resultate was snaaks....
40,2gr met TPL van 70,4mm ht maar n spoed gegee van 2435fps average. Die groepering was nie te sleg nie. Ek laai toe ook n paar koeels met 42gr en hulle average toe so 2540fps. Op 2540fps was di een groep so 2duim, en di ander groep was dai 3 skote 0,6duim ytmekaar en n 4de skoot le toe amper weer 2duim links.
Enige voostelle hiervandaan verder?
Dit was so 20grade celsius vdag gewees.
Baie dankie!
Jason
Met jul nuwe lesings wil ek 43,3gr aanbeveel vir 2607vps as nodespoed. Maak net seker dat julle die chrony so 5 meter vanaf die geweer opstel sodat die gasse nie vals lesings gee nie. Lesings in en om 12h00 gee die beste resultate.
-
QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
Re: howa 308 s335 165gr
Tripod dankie vir die nuwe node.
Om dalk net die resultate nog so bietjie fyner te maak hier is nog 'n paar snelhede: (Chronograaf was 5m weg van geweerloop)
41,7gr gee 2535fps
41,3gr gee 2492fps
indien hierdie resultate nie die node spoed verander nie, sal ek probeer laai na die voorgestelde 2607fps
baie dankie vir die hulp sover.