Het so 'n idee in my kop gekry om 'n 375 op 'n 308 Winchester dop te sit. Seker baie naby aan die 358 Winchester, 9,3x51PDP en selfs die 338 Federal. Het enigiemand dit al plaaslik gedoen, of weet iemand van reamers etc etc????
Sien CH4D het dies beskikbaar, biejie duur, maar hulle is beskikbaaar te minste. Het ook biejie Google gebruik, maar nie baie oor die Wildcat gevind nie, net dat dit as 'n 375 Jaguar gedoop is.
Dink in 'n kort loop (20" maks) sal dit lekker wees vir bosvarke in die mielies en ook op voerplekke. Barnes 235gr TTSX, Hornady 225gr of Claw 200gr so teen 2150-2250fps... Ja ek weet reduced loads kan dit ook doen, maar hierdie is natuurlik die mees practical idee. Wat met custom dies, reamer, nuwe loop, Load development, Doppe wat 308 op het.. Ja dis defnetief meer practical as om met Dacron te speel
