Vir al die slim QL manne.
As ek QL gekalibreer op my Nosler 165gr Ballistic tips, kan ek daardie selfde kalibrasie gebruik om ladings uit te werk vir Hornady 150gr GMX, of sal ek van voor af die kalibrasie moet doen?
FC se QL vrae
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: FC se QL vrae
Hi FC
Volgens my beskeie mening moet jy met elke tipe koeel en gewig herkalibreer
My ondervinding het dit ook maar so vir my bewys
Volgens my beskeie mening moet jy met elke tipe koeel en gewig herkalibreer
My ondervinding het dit ook maar so vir my bewys
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: FC se QL vrae
Ek het gevind dat die ontbrandingstempo wel verskil met ander tipes koeëls, maar dit is baie nader as om die standaard syfers te gebruik. Die spoed wat bereik moet word is nog reg en om dan proefladings naby die node te kies sal naby wees en slegs fyner verstellings nodig hê.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: FC se QL vrae
Waar kan ek 'n nuwer weergawe van die bullets lys kry vir QL? My lys lyk so bietjie outdated. Ek kry nie die Hornady 0.308 150gr GMX #30370 op my lys nie.
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: FC se QL vrae
Hi FC
Hier is my 308 file en hy het die 150GMX #30370 in
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49797797/308.bul
Hier is my 308 file en hy het die 150GMX #30370 in
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49797797/308.bul
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta