Roepkursus PE Jansenville area
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Roepkursus PE Jansenville area
Goeiedag, is daar n roepkursus beplan vir PE Jansville ?
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roepkursus PE Jansenville area
Kontak vir Taffie, hy behoort maklik daar 'n kursus aan te bied indien daar genoeg belangstelling is.
Ek hou op 4 Mei 'n kursus te Mosselbaai. http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=131&t=19451
Groete
Heinrich
Ek hou op 4 Mei 'n kursus te Mosselbaai. http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=131&t=19451
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: Roepkursus PE Jansenville area
Nog geen belangstelling vir n kursus nie kerels?
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roepkursus PE Jansenville area
Daar is baie van die boere en ouens in die omgewing wat nie deel is van die forum nie, probeer deur die jagtersvereenigings en boerevereenigings belangstellendes kry.
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: Roepkursus PE Jansenville area
Dankie Heinrich, ek sal probeer.
Groete
Danie
Groete
Danie
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Roepkursus PE Jansenville area
Tarzan
25ste Okt is daar een in die Glenconner area(padstal by Cheetah plaas). Jy kan Bennie skakel by Sitrus Koop of by 082 5631 578 vir bespreking
Mooiloop
25ste Okt is daar een in die Glenconner area(padstal by Cheetah plaas). Jy kan Bennie skakel by Sitrus Koop of by 082 5631 578 vir bespreking
Mooiloop
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Roepkursus PE Jansenville area
Ai jamer ek daai naweek by strandhuis met gesin
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: Roepkursus PE Jansenville area
Dankie Taffie, sal so maak
