Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek was vandag besig om ladings te toets en kom daar oomie aan wat net gou sy roere wil toets .... hy ruk toe daar 2 Obendorff Maussers uit wat hy by sy oupa geerf het . Hy homself is ook al langtand se kant toe . Roere is maar gehawend maar wat n plesier was dit om hom te help .
Eers was daar die .300 Savage aan beurt - skop soos muil (weeg selfde as cheap windbuks en recoil pads was daar niks van te sien nie.,sneller moet met D9 Dozer getrek word maar n 100mm gong kry ek skoot vir skoot raak geskiet op 280m.
Toe pluk hy n 7x57 Carabiner uit ... wat n droom skiet geweer as mens net die sneller vergeet ook hiermee was dit geen kuns op 280m om die gongs te lui na hartelus nie .
Vra toe die oomie wannerlaas is die roere skoongemaak ..... nee reken hy hy glo dalk so met die laaste jag 2 jaar terug ! Ek wens net die man wil my in sy testament ken met die roere .

MENS MAG WENS
Jamer y het nie so steel foto of twee op die cell kon kry nie.