Ek sien agterop my nuwe sa jagters kaartjie is daar advertensie wat se dat sa jagterlede nie posgeld hoef te betaal as jy by zimbi koop nie?? Het iemand al hierdie voordeel gebruik daar?
Groete
Danie
Zimbi / SA Jagters
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: Zimbi / SA Jagters
Dis feite daai, ek het nog net boeke by hul bestel maar jy betaal geen posgeld nie. Jy sleutel slegs jou lid nr in as hul daarvoor vra.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Zimbi / SA Jagters
Danie01
Ek sien ook op S&O se webwerf dat hulle ook nie meer posgeld vra nie. ?
Groete.
Ek sien ook op S&O se webwerf dat hulle ook nie meer posgeld vra nie. ?
Groete.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Zimbi / SA Jagters
Mmmm eke hopu van daai! - R100 vir posgeld!
Groetnis
Groetnis
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: Zimbi / SA Jagters
S&O vra steeds posgeld sover ek weet, slegs waneer jou bestelling meer is as R1000 word geen posgeld gehef nie.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Zimbi / SA Jagters
NEGE3
Safari & Outdoor probeer om die klient wat nie fisies in die winkel kan kom, tegemoet te kom deur enige web-order meer as R1000 die produk verniet aan die klient af te lewer. Rede hiervoor is dat ons as verkoopsmanne nie aldag tyd kry om die telefone te antwoord en die kliente in die winkel te voorsien op desielfde tyd nie, daarom die opsie om deur Web-order te bestel. Diegene wat op 'n Vrydag of Saterdag al in die winkel was sal weet hoe malhuis dit is. By Stellenbosch tak praat met Elizma of Nel, hulle is nie op die vloer en kan spesiale aandag aan die klient ver van die winkel gee.

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Zimbi / SA Jagters
Het ook nou oor die web bestel by S&O, eers wou dit nie sms na my foon stuur nie, maar kort.daarna het Nel my gebel en gevra om my te help en my pakkie is oppad. Baie.tevrede met die manier waarop dit hanteer.was, het ook ma my pakkie opgemaak om verniet gepos te word. Dan n ander ding wat ek baie van hou is dat hul die tracking no vir my gesms het en ek nie eers weer winkel hoef te bel om te hoor waar pakkie is of vir no nie. Wel gedaan, ek weet net nie of ek elke keer n pakkie van R1000 sal kan opmaak nie.
-
Josef
Re: Zimbi / SA Jagters
When a business incurs expenses like packaging and postage costs, it simply means that their profit margin gets eroded!
In today's economic environment, that 'loss' so incurred, must be recovered in some other way.
Usually it is made up out of higher prices across the board on all products on offer.
In other words, the client who walks in, buys and takes his goods with him, is actually subsidizing the mail-order client.
To my mind, that is not fair in anyway!
Let those who do mail orders, pay their dues and the walk-in client, pay his fair price.
Josef.

- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Zimbi / SA Jagters
I'm a mail-order client and sees it totally different.Josef wrote:When a business incurs expenses like packaging and postage costs, it simply means that their profit margin gets eroded!
In today's economic environment, that 'loss' so incurred, must be recovered in some other way.
Usually it is made up out of higher prices across the board on all products on offer.
In other words, the client who walks in, buys and takes his goods with him, is actually subsidizing the mail-order client.
To my mind, that is not fair in anyway!
Let those who do mail orders, pay their dues and the walk-in client, pay his fair price.
Josef.
The bigger your revenue the more you are able to cut on your profit % to cost. Although the % profit falls the nett profit you are making rises because of the rise in revenue.
Mail-orders don't need fancy shops in upmarket areas, all you need is storage and storage don't need shop fitting and displays. Stock stacking is also much more economical.
Regardless of how you conduct your business - shop around and don't get screwed!
-
Josef
Re: Zimbi / SA Jagters
You are right in what you're saying here -
Sorry mate.
Josef.
Unfortunately, in the case of both Zimbi & even more so with S&O, that is not applicable at all !!!Mail-orders don't need fancy shops in upmarket areas, all you need is storage and storage don't need shop fitting and displays. Stock stacking is also much more economical.
Sorry mate.
Josef.