.22LR Anschutz

Post Reply
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

.22LR Anschutz

Post by Monrique (SJ) »

Ek het so n roertjie en wil graag weet of julle hom ken? Dit is die naam wat op die aksie is:" Cal.22 Long Rifle
J.G Anschutz GmbH Waffenfabrik Ulm/D. Germany"

Ek het die foto op die internet gekry wat presies soos my een lyk, met die beskrywing,Anchutz Model Zephyr Rutgledge Smoothbore(Shot)

Image

Image

Groetnis
SJ
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: .22LR Anschutz

Post by Monrique (SJ) »

;)
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: .22LR Anschutz

Post by boeta »

Sj

Het met so n saloon grootgeword,myne se kolf lyk net biekie anders,hy skiet nou nog n koek hou

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: .22LR Anschutz

Post by Monrique (SJ) »

Boeta

Is joune n enkelskoot of vat hy 5 koeeltjies soos myne in n magesyn?

Groetnis
SJ
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: .22LR Anschutz

Post by boeta »

Sj

Vat vyf koeelkies in die mag.Die mag is nie meer die selfde nie,het al uitmekaar gespring en dit vi n ou gevat om regtemaak wat hy soos sy alie gedoen het,nou moet
ek stadig oorhaal anders jam alles

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
jmb

Re: .22LR Anschutz

Post by jmb »

Eerste Ashutz 22 jaggeweer wat ek sien. Mens dink mos altyd aan die ou swaar skyskiet Anshutz .22s. 'n Vriend van my 'n pragtige stel Anshutz jaggewere. hulle is Mauser kopiee een in 30 06 en een in 270. Die kwaliteit is ongelooflik. Hulle is natuurlik baie lig en gesels bietjie as jy skiet maar fantastiese saamdra gewere. Ekself het 'n ou Burchmuller 22 jaggeweer en 'n BSA Martini skyfskiet 22. Die ding weeg 'n ton ek dink dit is die swaarste geweer wat ek het Ferlach Bisley 308s ingesluit.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: .22LR Anschutz

Post by Stefan764 »

My pa het n .22 Hornet Anshutz. Skitterende geweertjie om mee te leer jag! En hy werk mooi vir die Jakkies ook. Het my eerste bok, n Blesbok jaare trug met hom platgetrek, met n bladskoot nogal! Goeie memories....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
herley

Re: .22LR Anschutz

Post by herley »

SJ
my pa het so een maar die kolf lyk bietjie anders, baie akkuraat en dis net n fantastiese geweertjie
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .22LR Anschutz

Post by Hein M. »

SJ,

Kan jy 'n scope op daai geweertjie sit? 

Ek het 'n BRNO Mod. 1 waarvoor ek baie lief is.  Hy is lekker lig en ek dra hom sommer so onderstebo oor my skouer as ek op die plaas rondloop.  'n Regte companion.

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: .22LR Anschutz

Post by Monrique (SJ) »

Hein M

Die een wat ek het kan n scope vat, myne het ek sommer n ou 3-9x40 Bushnell Banner op en hy skiet mooi.

Groetnis
SJ
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: .22LR Anschutz

Post by Monrique (SJ) »

Ek sal graag bietjie meer wil weet i.v.m diw geweertjie se sneller, dit wil vir my voorkom asof hy verstelbaar is!

Kan iemand dalk vir my se he om te werk gaan om die voortrekie uit te stwl, of moet ek maar bietjie rondspeel?

Groetnis
SJ
Post Reply