Zebras, Eland en swart witpens in die Parys omgewing

Adverteer jagte hier gratis/ Advertise hunts here for free
Post Reply
User avatar
Johansec1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Mon Apr 08, 2013 9:09 am

Zebras, Eland en swart witpens in die Parys omgewing

Post by Johansec1 »

Hello Manne,

'n Vriend van my het so paar diere wat beskikbaar is om te jag in die Parys omgewing. Indien iemand belangstel kan julle hom direk kontak vir meer inligting.

Groete
Johan

Plaas Maloba, Distrik Parys! Naby N1. Jagkamp met Braai area. Slaap 7. R200 per persoon per nag! Self Catering. Moderne Binnenshuis slaggeriewe! Jag Voertuig. Zebras R5000-00. 10 om te skiet! Groot Eland Bul +\- 15 jaar oud. R 12 000-00. Swart Witpens Bul 4 jaar. R 80 000-00. Geen ander Diere tans beskikbaar! Volgende jaar is baie meer spesies beskikbaar!
Kontak Francois Coertzen 0828046557
9mm Star Para pistool
357/38spl Rossi karrabyn
12br Mosberg Haelgeweer
.243 Sako (Forester)
7x57 Brno
9.3x64 Mauser Obendorff
12br dl Pedersoli black powder haelgeweer

Groete
Johan
User avatar
ghoon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am

Re: Zebras, Eland en swart witpens in die Parys omgewing

Post by ghoon »

Johan
naand is daai eland nog beskikbaar.hoe groot is hy ,lyk hy nog goed of is sy kondisie af

dankie

Gerrit
Post Reply