audacity mix

Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

audacity mix

Post by Cobus(Cobb) »

Ek het 3 klanke gemeng.....distress haas wat oorvleul word met 'n jak baklei wat dan oorslaan in jakdistress....dit is baie cool klank en is 15 849 kb groot....hy laai mooi oor in FoxPro maar wil nie speel nie...enige idees??

Cheers
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: audacity mix

Post by Cobus(Cobb) »

Het reggekom, dankie

Cheers
uitenwaj
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm

Re: audacity mix

Post by uitenwaj »

Hi Cobus.

Hoe werk daai klank van jou op die jakkalse?
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: audacity mix

Post by cassie_calvinia »

waarmee mix jy hom?
HOU HOM DAAI DIKTE
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: audacity mix

Post by Beretta »

Cassie
Jy kan hom mix met coke en ys. Sorry kon nie die laat verby gaan nie ;D ;D ;D ;D
Berett
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: audacity mix

Post by Cobus(Cobb) »

uitenwaj wrote:Hi Cobus.

Hoe werk daai klank van jou op die jakkalse?
Saterdagaand weer het hy mooi gewerk maar dit was baie naby/in kerngebied, 1 gedood in so uur, volgende 2 gedood binne 20min, 2 stand binne 600m van mekaar....die jakke was vinnig op pad javelina toe maar ek dink daai klank het hulle "uit die bed laat opstaan"
cassie_calvinia wrote:waarmee mix jy hom?
Die program is Audacity...kyk in Google..
Die klanke is haas, jakbaklei, jak distres.....(Ian Beytel se idee)

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Post Reply