dag se
Het nou net op die website van Hodgon ag gekom.
Kyk maar en laat weet wat julle dink.
http://data.hodgdon.com/cartridge_load.asp
Hodgon herlaai data
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Hodgon herlaai data
Frederik, dit is vir my nogals interresand om na die amerikaanse web sites se ladings ens te kyk. Gaan kyk bietjie, onttrend elke koeel vervaardiger het sy eie tabelle met spoed ens. Mens kan hier sien, dat ons kruite oud, en nie op standaard is nie, dan die relatief nuwes, soos S355, onderpresteer soveel soos die regerende party.
Ek was vanoggend weer op Barnes se website. Hulle een spesifieke kruit en lading reken hulle kan hulle n TSX 300gr uit n 375H&H laat waai teen 2570ft/sek. Die beste wat ek met QL kan doen, na kalibreer is ongeveer 2160ft/s. Dit is wraggies n helse verskil.

Veiligheid eerste manne!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hodgon herlaai data
Die syfers wat ek het vir S355 voorspel 2600vps met amper maksimum lading.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Hodgon herlaai data
Ek het dit ook so oom Tripot, maar ongelukkig kan S355, of eindlik enige van die ander kruite, nie fisies naby daaraan kom nie.tripodmvr wrote:Die syfers wat ek het vir S355 voorspel 2600vps met amper maksimum lading.
Veiligheid eerste manne!