Kan iemand asseblief help, ek is op soek na Redding/Imperial sizing wax asook die Imperial Dry Neck Lube..S&O in Stellenbos het nie voorraad nie...
As julle dalk in julle omgewing het, kan iemand vir my koop, ek sal alle koste dek...
Dankie
Redding/Imperial Sizing wax en die Imperial Dry Neck Lube
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Redding/Imperial Sizing wax en die Imperial Dry Neck Lub
Sien jy ken 'n goeie produk. Kan jy nie by S&O Pta dit bekom nie?
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Redding/Imperial Sizing wax en die Imperial Dry Neck Lub
Nee, ook nie voorraad nie...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Redding/Imperial Sizing wax en die Imperial Dry Neck Lub
Geen wonder jy stuur 'n red alert nie.

