Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Wil graag my eerste bosvark met julle deel. Man die gogga het my nou behoorlik gebyt hoor. Ongelukkig net n selfoon foto.
Groete
Redhawk
Last edited by Rasmus on Tue Sep 07, 2010 10:11 am, edited 1 time in total.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
Ja hy was groot het 66kg uitgeslag Tande nie te groot maar sy vratte is baie groot.
Het hom laat shoulder mount.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
Rasmus, baie geluk. Dit is 'n biellie van 'n vark daai. Vark hoef nie groot tande te h? om as 'n groot vark te klasifiseer nie. Ek dink karkas gewig is die meer beduidende faktor hier - mooi tande is net 'n bonus.
Man ek weet wat jy se die gogga het jou gebyt ek skiet nou al n paar jaar vark en elke keer is dit great so asof n man verslaaf is. Baie geluk mooi vark veral vir die 1st
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Gaan dit duidelik vir jou stel : Dis 'n moerse mooi jong beer wat jy daar geskiet het!!! Sal hom graag 3 jaar ouer wou gesien het. GELUK !. Lyk my ek is nie die enigste ou wat varkbedinges geraak het nie. Groot jagters sal hul oogtande gee vir daai een. Hoop jy geniet elke choppie !
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !