Dies set vir 8x60 (.318)
- Victor
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jul 19, 2012 9:33 am
Dies set vir 8x60 (.318)
Ek is opsoek na dies vir 8x60 (.318) en sal dit waardeer as iemand kan help.
- Karl Stumpfe
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm
Re: Dies set vir 8x60 (.318)
Hi Victor
Daai kan so skaars soos hoendertande word, maar hier is 'n trick wat jy dalk kan gebruik (ek doen dit met my 8x57 J Mauser.)
Verwyder die expander ball (saam met decapping pin assembly )van 'n gewone 8x60 S, sit op draaibank en met fyn skuurpapier, "draai/ skuur" die expander ball bietjie kleiner.
Omdat hy nogals hard is, gaan dit tydjie vat. Jy kan ook net die expander ball heltemal verwyder en die primers met 'n universal de-capper die uitdruk.
Die nek gedeelte van die .323 tipe (of S-tipe) dies druk wel die nek van .318 size doppe genoeg af om weer nuwe punt styf genoeg te hou, maar die expander ball rek weer die nek bietjie oop, en dis die stap wat jy wil vermy as jy 'n .318 of J-bore het. Daarom verwyder of maak kleiner.
Hoop dit help.
Groete

Baie dankie Karl.