My nuwe mes

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

My nuwe mes

Post by Swede »

Leopard wood scales, 303 bolsters en 4mm Bohler N690 stainless - Derek Van Der Merwe
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Swede on Wed Apr 03, 2013 10:01 am, edited 1 time in total.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: My nuwe mes

Post by VdWalt »

Dis mooi!
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: My nuwe mes

Post by NEGE3 »

Baie baie baie mooi. Jy gaan te jammer wees om hom te gebruik. Ek het net so versameling en is te jammer om hulle te gebruik. Pluk nog maar steeds die Kershaw uit wat al 15 jaar diens doen. Groetnis. :-[
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: My nuwe mes

Post by Swede »

Baie dankie, ek is dieselfde wil 'n "working mes" he en dan sit jy hom ver weg. Ek wil probeer hierdie een 'n paar keer gebruik en sien of ek uit daardie denkwyse kan kom ;D
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: My nuwe mes

Post by theedge »

Baie baie mooi
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: My nuwe mes

Post by LongWolf »

mooi was nog nooit lelik nie . . . maar dan kry JY MOOI ! ! !
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: My nuwe mes

Post by spekieries »

Ja dit is hartseer, ek het ook 'n paar mooies wat lê en stof vergader. As 'n mes nie sny nie is hy nie 'n mes nie. Ek het ook nou besluit ek gebruik almal.
Post Reply