s.j knaldemper

Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

s.j knaldemper

Post by johans »

wie van julle het van die kd van s.j in aliwal,kan julle dit aanbeveel?
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: s.j knaldemper

Post by LUAN »

Ek weetie of dit SJ is wat die silincer maak wat ek in gedagte het maar ek weet baie ouens in my jagklub kry hulle silincers vanaf Aliwal en het nie klagtes. Sy prys is baie goed en sluit die draadsny werk in. Tot die geweer winkel hier hou hulle aan.
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: s.j knaldemper

Post by johans »

dankie 303,ek dink daars nog n ou wat dit bou daar.ek dink ook aan die terminator
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: s.j knaldemper

Post by VdWalt »

Dit is Pieter Jacobs wat hulle maak en hulle werk soos n droom. Ek het myne
al n jaar op my 6.5x55 en ek is baie happy.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: s.j knaldemper

Post by jamalley »

Het self een by hom gekoop so ook my swaer en sal hom aanbeveel
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: s.j knaldemper

Post by johans »

Jamalley het jy s.j of of pieter jacobs sin?
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: s.j knaldemper

Post by LUAN »

Dit is Piet Jacobs se kd wat ek aan dink. Vriend van my wat baie kompetisie skiet het so een op sy 308. Sy groepe is baie klein nog op 300m en hy het al getoets tot op 550m sonder dat die kd n effek op akuraatheid het. Recoil met die geweer voel soos 22-250 maar dan is dit ook 27" truvelo loop en swaar geweer. Die ou se prys is baie goed dink dit was R650 met daardsny ingesluit. Wil vir my ook een kry een of ander tyd.
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: s.j knaldemper

Post by cg rossouw »

Ek het self al 5 my gewere het ek S.J se kd's op, ek sal hulle aanbeveel, sy pryse is goed en sluit groef sny ook in.
Post Reply