Naand Almal
Francois B het 'n Post gehad wat die verband tussen die maanstand
en die gunstigheid vir nagjag uiteensit soos deur 'n Amerikaner
verduidelik.Is daar van julle wat dit sl op die proef gestel het?
Roberto
Maanstand en ngjag.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Maanstand en ngjag.
Roberto
Persoonlik nie ,maar ek is weer meer met die wind gepla as met die maan
Mooi loop

-
Roberto
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Tue Jul 20, 2010 8:38 pm
Re: Maanstand en ngjag.
Biker
Dis juis hoekom ek die vraag gestel het,want ek is ook maar
met die wind gepla en nie juis met die maan nie.Terloops ek
het 'n kans of twee gevat met die "jank" se teorie maar ag
wat hulle doen mos maar altyd als beter as almal maar by my
was nie sukses nie.
Goed gaan

- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Maanstand en ngjag.
Roberto
ie maanstand het nie veel van 'n invloed nie. Die jakkies loop in enige maantoestand, dit hang net af of die weer (veral wind) reg is of nie. Dit maan= stand ding gaan meer oor die sigbaarheid van jou voertuig vir die jakkie.
Weer (wind) bly maar die element met die grootste invloed op jakkie aktiwiteite.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.