Nuwe lid / eend-vêr

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
eend-vêr
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Sat Mar 23, 2013 9:57 pm

Nuwe lid / eend-vêr

Post by eend-vêr »

Naand sê aan almal.

Ook 'n groot dankie aan Bokkoors vir die nimmer-eindigende spog met die blog, en die vele uitnodigings om te registreer.

En natuurlik 'n groot DANKIE aan Jaracal vir die blog.

Bokkoors, jy was reg my maat - hierdie blog is bakgat !

Eend-vêr

naskrif vir die manne wat wonder waar eend-vêr vandaan kom, dit is 'n afstands maat tussen my en my jagters vriende wat gereeld op die selfde plaas loop jagvat, een van die watergate is altyd vol eende, en vanwaar ons skiet is die afstand tot by die watergat dus eend-vêr. geselsies oor en weer van ander ekspediesies sluit dikwels in " ek het daai springbok op eend-vêr geskiet." terme soos muishond-ver, en eend-vêr-en-'n-bietjie is ook algemeen, maar eksklusief aan die wat egter die betrokke afstand ken.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Nuwe lid / eend-vêr

Post by Giepie »

Welkom. Dankie vir die naam inligting.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Nuwe lid / eend-vêr

Post by mariusr »

Eend-ver baie welkom hou van waar die naam vandaan kom ! Ouilik!

Groete
Marius
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Nuwe lid / eend-vêr

Post by Smiley »

Eend-vêr, baie welkom, weet jy gaan dit geniet.
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Nuwe lid / eend-vêr

Post by Riaan Beeslaar »

Baie welkom
Jy gaan dit regtig geniet hier

Groete

Riaan
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe lid / eend-vêr

Post by Marc »

Baie welkom

Intresante afstand bepalling tegniek wat julle manne gebruik ;)

Glo jy gaan dit geniet hier saam met ons.

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Andre CZ
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm

Re: Nuwe lid / eend-vêr

Post by Andre CZ »

Welkom Hier ;D
Groete Andre
eend-vêr
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Sat Mar 23, 2013 9:57 pm

Re: Nuwe lid / eend-vêr

Post by eend-vêr »

Dankie aan almal vir die welkom wense.
Ek is seker ek sal dit baie geniet, en baie kan leer by die senior lede se kennis.

So bly vir 'n forum waar mens lekker in afrikaans kan gesels !
Post Reply