felix
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
felix
het hom met kamara geskiet, ongelukkig nie met geweer
http://s1086.photobucket.com/user/Cassi ... sort=3&o=1
http://s1086.photobucket.com/user/Cassi ... sort=3&o=1
HOU HOM DAAI DIKTE
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: felix
Ek boer nie so ek verstaan nie altyd die veeboere se probleme met die jakkalse en rooikatte nie. Vir my is die rooikat van die mooiste diere wat ek nog nooit self lewendig gesien het nie, daarom weet ek nie of ek een sou wou skiet nie. Sal eerder dan met my Canon wil skiet. (pun intended) 
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: felix
Cassie
Al maak hy skade dit bly n mooi foto. Ek is maar ook in daai bootjie.
Al maak hy skade dit bly n mooi foto. Ek is maar ook in daai bootjie.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: felix
hey!
ek het ook daai ding gasien. weet nie waar kom dit verdaan!
ek belowe!
ek het ook daai ding gasien. weet nie waar kom dit verdaan!
ek belowe!
HOU HOM DAAI DIKTE
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: felix
WayneWayne wrote:Freddie, If I had to be lucky enough to get a kitty like that, I would have Cecil do a FULL MOUNT for me.
I got one like that the other night and dropped it off for him in town on my way back. Estimated around 19kg.
